Jack Parow - Dis Hoe Ons Rol текст песни

Текст песни Dis Hoe Ons Rol - Jack Parow



Die wors en die pap, ′n bier saam 'n chom klap
Die choppie oppie vuur en die stories as die son sak
Die potholes, die koeie en die roadworks, die uitswaai
Dis die soek na ′n bar wat die rugby dalk uitsaai
Die koring wat soos branders rond dans in die wind
En deur die dorpies ry waar jy laas was as 'n kind
Dis hoe ons rol
So sit jou hande in die lug en maak die glase vol
Dis hoe ons rol
Daar's mos net goeie tye as jy saam ons jol
Dis hoe ons rol
Dis hoe ons rol
Want hier′s die bad vibes zero en die gees propvol



Авторы: Zander Tyler, Georg Johann De Ridder


Jack Parow - Dis Hoe Ons Rol
Альбом Dis Hoe Ons Rol
дата релиза
26-07-2016




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.