Laurika Rauch - Besoekers текст песни

Текст песни Besoekers - Laurika Rauch



Besoekers besoekers ′n Huis vol besoekers
Wat volskink en saamlag
En goedig verkeer
En tussen hul maalkolk
Dwaal ek alleen
Op soek na jou koester
Wyl die wind deur my ween
Besoekers besoekers 'n Leeftyd se saamkoms
Deurweef met gedagtes
En drome wat boei
Dobber ek doelloos
Hou in my verlange
Met hoopvolle drome
Jou beeld vasgevang
Luister my lief
Na die ween van die wind
Luister my lief
Voor jy ons knoop ontbind
Besoekers besoekers ′n Leeftyd se saamkoms
Verbind deur die wete
Dat alles vergaan
Klou ek krampagtig
So lank as ek kan
Aan beelde van drome
Wat saamseil beman
Luister my lief
Na die ween van die wind
Luister my lief
Voor jy ons knoop ontbind
Besoekers besoekers 'n Leeftyd se saamkoms
Verbind deur die wete
Dat alles vergaan
Klou ek krampagtig
So lank as ek kan
Aan beelde van drome
Wat saamseil beman



Авторы: A De Swardt, Michael Tellinger


Laurika Rauch - Vir Jou
Альбом Vir Jou
дата релиза
22-06-1981




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.