Liezel Pieters - Gooi Jou Liefde Op My Neer - Lewendige Opname текст песни

Текст песни Gooi Jou Liefde Op My Neer - Lewendige Opname - Liezel Pieters



Dis daai vleister in die oggend as ek laat wil slaap.
Dis die lekker sagte soene as jou lippe my raak.
Dis die voel wat jy my gee as jy jou arems om my fou.
Dis die stooisig leppele as ons die TV kyk.
Dis die mooiste liefdes brieve wat jy vir my skryf.
Elke seconde saam met jou kan ek nooit woorde kan beskryf.
Gooi jou liefde op my neer.
N duisend mal.
N duisend keer.
Jys die storm binne my.
En ons droome maak my vry.
Gooi jou liefde neer op my.
Jou liefde maak my sterk volmaake gee my kraag.
Jou hande hou my veilig deer die donker nag.
My hart my seel is joune is die wonder in elka dag.
Gooi jou liefde op my neer.
N duisend mal.
N duisend keer.
Jys die storm binne my.
En ons droome maak my vry.
Gooi jou liefde neer op my.
Jy is my toesig.
Die een wat ek vertrou.
Jy is my halwe.
My hier.
My alles.
My nou.
Gooi jou liefde op my neer.
N duisend mal.
N duisend keer.
Jys die storm binne my.
En ons droome maak my vry.
Gooi jou liefde neer op my.



Авторы: Sean Butler


Liezel Pieters - Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
Альбом Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
дата релиза
22-09-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.