Liezel Pieters - Miljoene Druppels - Lewendige Opname текст песни

Текст песни Miljoene Druppels - Lewendige Opname - Liezel Pieters



Die wind waai sag oor die lande
Streel met sy sagte hande
Stilte vloei
Vrede diep
Binne my
'N Kind in sy ma se arms
'N Glimlag, 'n soen so warm
Laat ons glo, laat ons leef in 'n droom
Die son se strale breek deur die hemel
En laat 'n nuwe dag vir ons saam begin
Saam met Hom kan ons skyn
Laat dit op jou val soos reën
'N Waterfal, 'n storm see
O miljoene druppels
Maak vir jou die sluise oop
Laat die strome in jou hart oorloop
O miljoene druppels (Druppels)
Ons lewe 'n see van wonders
Met pêrels wat blink daaronder
Soveel mooi, as ons kyk is dit daar
'N Donker nag wat blink met die sterre
Die naggeluide sing in die verte saam
En ek weet (En ek weet)
Ons is vry
Laat dit op jou val soos reën
'N Waterfal, 'n storm see
O, miljoene druppels
Maak vir jou die sluise oop
Laat die strome in jou hart oorloop
O, miljoene druppels
Soos trane breek dit los uit die hemel
In liefde kom dit neer sonder vrae
Dit loop oor binne my
Miljoene druppels
Laat dit op jou val soos reën
'N Waterfal, 'n storm see
O, miljoene druppels
Maak vir jou die sluise oop
Laat die strome in jou hart oorloop
O, miljoene druppels
Miljoene druppels



Авторы: Afr. Lyriek: Niel Schoombee, Don Kelly, Gabriel Alares, Joakim Björnberg, Katrina Noorbergen, Leonid Gutkin, Vladimir Matesky


Liezel Pieters - Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
Альбом Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
дата релиза
22-09-2017




Внимание! Не стесняйтесь оставлять отзывы.