Songtexte
Potjiekos,
potjiekos
Lekker,
lekker,
lekker,
lekker
potjiekos
Potjiekos,
potjiekos
Lekker,
lekker
potjiekos
Die
Drommedaris
kom
in
Tafelberg
aan
Kom
laat
ons
sing
ja,
kom
laat
ons
sing
Ou
Jan
van
Riebeeck,
hy
gaan
nader
staan
Kom
laat
ons
sing
ja,
kom
laat
ons
sing
Die
Hollanders
is
'n
nuuskierige
klomp
Oral
in
die
Kaap,
daar
gaan
kyk
hulle
rond
Harry
en
sy
strandlopertjies
was
ook
daar
Hulle
maak
'n
vetstert-skapie
gaar
Potjiekos,
potjiekos
Lekker,
lekker,
lekker,
lekker
potjiekos
Potjiekos,
potjiekos
Lekker,
lekker
potjiekos
Harry
hardloop
nader
met
'n
swaai
van
die
hand
Kom
laat
ons
sing
ja,
kom
laat
ons
sing
Harry
en
van
Riebeeck,
hulle
sit
op
die
sand
Kom
laat
ons
sing
ja,
kom
laat
ons
sing
Harry
en
ou
Jan,
hulle
ruil
hulle
goed
Altwee
in
die
skik,
maar
net
voor
hulle
groet
Ou
Jan
vra:
" Daardie
potjiekos
meneer,
asseblief
sal
jy
vir
my
ook
leer?"
Potjiekos,
potjiekos
Lekker,
lekker,
lekker,
lekker
potjiekos
Potjiekos,
potjiekos
Lekker,
lekker
potjiekos
...
Die
hele
wêreld
kom
mos
toe
ook
hier
aan
Kom
laat
ons
sing
ja,
kom
laat
ons
sing
Portugese,
Franse,
Duitser,
Ingelsman
Kom
laat
ons
sing
ja,
kom
laat
ons
sing
Potjiekos
het
op
die
groot
trek
saam
gegaan
Oor
die
Blouberge
tot
by
ou
Dingaan
Ou
miesies
Victoria
het
dit
self
verklaar
"Die
lekkerste
van
alles
is
die
potjiekos
daar"
Baie
jare
het
gekom
en
weggegaan
Kom
laat
ons
sing
ja,
kom
laat
ons
sing
Die
potjie
met
die
kos
het
altyd
vas
gestaan
Kom
laat
ons
sing
ja,
kom
laat
ons
sing
Binne-in
die
pot
gaan
jy
die
volgende
kry
"Somer
en
son
en
saffier
vir
my"
"Braaivleis
en
Rugby
en
lekker
dans"
"'n
Orkes
op
die
tong,
vol
afrikaans"
Potjiekos,
potjiekos
Lekker,
lekker,
lekker,
lekker
potjiekos
Potjiekos,
potjiekos
Lekker,
lekker
potjiekos
...
Potjiekos,
potjiekos
Lekker,
lekker,
lekker,
lekker
potjiekos
Potjiekos,
potjiekos
Lekker,
lekker
potjiekos
1 Pampoene Op Die Dak
2 Kruidjie-Roer-My-Nie
3 Dik Zol
4 Klein Bietjie Wyn
5 n Brief vir Simoné
6 Magalies, O Magaliesberg
7 Waterblommetjies
8 Tot Die Pêre Eendag Horings Kry
9 Pasgetroud
10 Moya, Jy't My Das Geknoop
11 Winde Van Verandering
12 Die Kaap Is Weer Hollands
13 Hanoverstraat
14 Trompie
15 Jy Is ´n Lady
16 Beste Henry
17 Blommetjie Gedenk Aan My
18 Boy Van Die Suburbs
19 Die Seewater Is Blou
20 Geelperskereën
21 'n Vis Innie Bos
22 Silver de Lange
23 SMS
24 Kalbassies
25 Potjiekos
26 Begrafnistyd In Zeerust
27 Jantjie
28 Antjie Somers
29 Stoute Boude
30 'n Pawpaw vir my Darling (Tema uit 'n Pawpaw vir my Darling)
31 Viva Madiba
32 Ouma Se Warm Kombuis
33 Ek Sal Vir Jou 'n Leeu Gee
34 Groen Blomme
Attention! Feel free to leave feedback.