Songtexte
Jy
kerf
jou
x'e
uit
in
nat
verf
Verewig
so
'n
teken
dat
ek
daar
was
Op
jou
werf
Jy
kerf
jou
x'e
uit
in
nat
verf
Omraam
dit
met
onthou
Al
is
dit
reeds
bederf
En
met
die
volmaan
word
die
ex
opnuut
weer
heel
Gryp
die
lipstick
en
verdwyn
dansend
in
die
pypsteel
En
met
die
volmaan
as
die
lipstick
lank
reeds
slaap
Lê
exe
wakker
van
hier
tot
in
die
kaap
Jy
kerf
jou
woede
uit
in
nat
verf
Los
merke
op
die
doek
Vir
haar
wat
daarna
soek
Jy
meng
jou
huil
in
met
die
rooi
verf
Los
rowwe
hale
in
my
hart
tot
reg
teenaan
die
nerf
En
met
die
volmaan
word
die
ex
opnuut
weer
heel
Gryp
die
lipstick
en
verdwyn
dansend
in
die
pypsteel
En
met
die
volmaan
as
die
lipstick
lank
reeds
slaap
Lê
exe
wakker
van
hier
tot
in
die
kaap
Maar
daars
'n
vlieg
innie
salf
'n
vlieg
innie
salf
Ek
weet
nie
van
jou
Maar
my
uithou
lê
op
half
Jy
kerf
jou
x'e
uit
in
nat
verf
Verewig
so
'n
teken
dat
ek
daar
was
Op
jou
werf
Jy
kerf
jou
x'e
uit
in
nat
verf
Omraam
dit
met
onthou
Al
is
dit
reeds
bederf
1 En Toe Kom Jy
2 As Jy My Wil Hê
3 Knoop
4 Hoe Jy Van My Hou
5 Jou Tuin
6 Sterrereën
7 By My
8 Hoe?
9 Per Trein
10 En Sou Ek
11 Exe
12 Droom My
13 Alweer
14 Jy Maak My So Mooi
15 Om
16 Dan En Wan
17 Paul Roux
18 Slaapliedjie
19 Vrae
20 Kleure Van My Hart
21 Onder Lede
22 Kalahari
23 Bij Mij
24 Je Maakt Me Zo Mooi
Attention! Feel free to leave feedback.