Songtexte




En jy knoop dit tot in die krop van my maag
En jy knoop dit tot die seer vervaag
En jy knoop dit
Knoop vir knoop
En knoop tot knoppigheid
So knoop jy my hart
Tot in die krop van my maag
En jy knoop dit tot in die krop van my maag
En jy knoop dit tot die seer vervaag
En jy knoop dit
Knoop vir knoop
En knoop tot knoppigheid
So knoop jy my hart
Tot in die krop van my maag



Autor(en): Karin Hougaard Copyright: Next Music Publishing



Attention! Feel free to leave feedback.
Wird geladen
Wird geladen