Laurika Rauch feat. Kurt Darren - Slang In Die Gras (feat. Kurt Darren) Songtexte

Songtexte Slang In Die Gras (feat. Kurt Darren) - Laurika Rauch , Kurt Darren




Jy, jy kyk nie meer vir my soos vantevore jy kyk verby
Jy ruik nie meer soos Chanel No. 5 nie is dit klaar, is dit klaar
Jy, jy praat nie meer so mooi voor ons gaan slaap nie.
Jy praat verby
Jy lees alweer ′n boek maar dis 'n hoofstuk sonder my, sonder my
Daar′s 'n slang in die gras hy laat dink my aan jou want jy pik op my
Soos 'n vis uit die water voor my het jy weggegly
Daar′s ′n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my
En dit reën reën reën want dis verby
Jy, jy fluister nie my naam as jy hier langs my en droom nie
Jy of ek verstaan hoekom ons paaie nie meer kruis nie,
Nie meer kruis nie
Jy, jy hoef nie meer te wag as jy wil gaan of weer probeer
Jy kan maar aanbeweeg so sonder my ek is okay, ek's okay
Daar′s 'n slang in die gras hy laat dink my aan jou want jy pik op my
Soos ′n vis uit die water voor my het jy weggegly
Daar's ′n wolk voor die volmaan en hy hang oor jou en my
En dit reën reën reën op jou en my
En dit reën reën reën want dis verby
Lalalalala ...
En dit reën reën reën want dis verby
En dit reën reën reën maar ek's okay



Autor(en): Marc Brendon, Don Kelly, Johan Oberholzer, Kurt Darren



Attention! Feel free to leave feedback.