Songtexte
Kyk
hoe
huil
die
vensterruit
Saggies
val
die
winterreën
Ek
sit
hier
in
die
duisternis
Ja
ek
is
weer
alleen
Alleen
so
alleen
Digte
wolke
teen
die
berg
Bruisende
riviere
vol
Liefde
se
skerp
klippe
Word
hierbinne
rondgerol
Alleen
so
alleen
Ek
is
weer
alleen
Mm...
Foto′s
en
herinneringe
Jy
glimlag
mooi
in
elke
een
Gister
was
ons
twee
nog
saam
Nou
sit
ek
hier
alleen
Alleen
so
alleen
Ek
is
weer
alleen
Saggies
val
die
winterreën
Alleen
alleen
ja
Ek
is
weer
alleen
Mm...
Kyk
hoe
huil
die
vensterruit
Saggies
val
die
winterreën
Ek
sit
hier
in
die
duisternis
Ja,
Ek
is
weer
alleen
Alleen
so
alleen
Ek
is
weer
alleen
Alleen
so
alleen
Ek
is
weer
alleen
Alleen
so
alleen
Ek
is
weer
alleen
Alleen
so
alleen
Ek
is
weer
alleen
Ek
is
weer
alleen
1 Op Blouberg Se Strand
2 Toemaar Die Donker Man
3 Jy Is Te Dierbaar
4 Neanderdalman
5 Die Lied Van Die Natuur
6 Straattroebadoere
7 Alleen
8 Vergeet Om My Te Vergeet / Onthou Om Te Onthou
9 Die Mense Wat Ek Lief Het
10 Ek Loop Die Pad
11 Ek Maak Net Soos Ek Wil
12 Kinders Van Die Wind
13 Karoonag
14 Aai-Aai
15 Vir Jou
16 Marieke
Attention! Feel free to leave feedback.