Songtexte Die Mense Wat Ek Lief Het - Laurika Rauch
                                                Die 
                                                mense 
                                                wat 
                                                ek 
                                                lief 
                                                het
 
                                    
                                
                                                Kom 
                                                groei 
                                                op 
                                                my 
                                                soos 
                                                mos
 
                                    
                                
                                                Daar 
                                                laat 
                                                ek 
                                                hul 
                                                na 
                                                hartelus 
                                                gedy
 
                                    
                                
                                                En 
                                                loop 
                                                ek 
                                                deur 
                                                die 
                                                wêreld
 
                                    
                                
                                                Beskut 
                                                teen 
                                                die 
                                                koue
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                snoesigheid 
                                                self
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                met 
                                                my 
                                                moskombersie
 
                                    
                                
                                                En 
                                                as 
                                                daar 
                                                ′n 
                                                oorlog 
                                                kom
 
                                    
                                
                                                Word 
                                                die 
                                                mense 
                                                wat 
                                                ek 
                                                lief 
                                                het
 
                                    
                                
                                                'N 
                                                Ekstra 
                                                liefdeslaag 
                                                om 
                                                my
 
                                    
                                
                                                So 
                                                marsjeer 
                                                ek 
                                                deur 
                                                die 
                                                wêreld
 
                                    
                                
                                                Gepantser 
                                                teen 
                                                die 
                                                vuur
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                onaantasbaarheid 
                                                self
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                met 
                                                my 
                                                menskombersie
 
                                    
                                
                                                Maar 
                                                as 
                                                iemand 
                                                wat 
                                                op 
                                                my 
                                                gegroei 
                                                het
 
                                    
                                
                                                Weg 
                                                moet 
                                                gaan
 
                                    
                                
                                                Dan 
                                                sit 
                                                daar 
                                                ′n 
                                                seerplek
 
                                    
                                
                                                Dan 
                                                sluip 
                                                ek 
                                                deur 
                                                die 
                                                wêreld
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                kwesbaarheid 
                                                self
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                met 
                                                my 
                                                seerplek
 
                                    
                                
                                                Wat 
                                                net 
                                                nie 
                                                wil 
                                                genees 
                                                nie
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                mense 
                                                wat 
                                                ek 
                                                lief 
                                                het
 
                                    
                                
                                                Kom 
                                                groei 
                                                op 
                                                my 
                                                soos 
                                                mos
 
                                    
                                
                                                Daar 
                                                laat 
                                                ek 
                                                hul 
                                                na 
                                                hartelus 
                                                gedy
 
                                    
                                
                                                En 
                                                loop 
                                                ek 
                                                deur 
                                                die 
                                                wêreld
 
                                    
                                
                                                Beskut 
                                                teen 
                                                die 
                                                koue
 
                                    
                                
                                                Die 
                                                snoesigheid 
                                                self
 
                                    
                                
                                                Ek 
                                                met 
                                                my 
                                                moskombersie
 
                                    
                                 
                            1 Op Blouberg Se Strand
2 Toemaar Die Donker Man
3 Jy Is Te Dierbaar
4 Neanderdalman
5 Die Lied Van Die Natuur
6 Straattroebadoere
7 Alleen
8 Vergeet Om My Te Vergeet / Onthou Om Te Onthou
9 Die Mense Wat Ek Lief Het
10 Ek Loop Die Pad
11 Ek Maak Net Soos Ek Wil
12 Kinders Van Die Wind
13 Karoonag
14 Aai-Aai
15 Vir Jou
16 Marieke
Attention! Feel free to leave feedback.
                 
                                                         
                                                         
                                                         
                                                         
                                                        