Laurika Rauch - Op My Ou Ramkietjie Songtexte

Songtexte Op My Ou Ramkietjie - Laurika Rauch




Op my ou ramkietjie met nog net een snaar
Speel ek in die maanskyn deurmekaar
Wat gee ek om mense wat se ek′s mal
As die varings my aanhoor by die wal?
Wat om my vriende wat nooit nie verstaan
As die sterre my toeknik en die maan?
Op my ou ramkietjie met nog net een snaar
Speel ek in die maanskyn deurmekaar



Autor(en): C. Louis Leipoldt, Jan Bouws


Attention! Feel free to leave feedback.