Songtexte Nuwe Generasie - Live - Onbeskaamd
Daar
is
'n
nuwe
generasie
Wat
opstaan
in
ons
land
Hulle
kreet
is
Jesus
Hulle
hart
is
aan
die
brand
Hulle
voete
is
bereid
Om
te
loop
waar
Jesus
loop
Hulle
harte
is
bereid
Om
te
glo
in
God
se
woord
Daar's
'n
nuwe
generasie
in
ons
land
Hulle
glo
in
Jesus
Hulle
glo
in
sy
naam
Daar's
'n
nuwe
generasie
in
ons
land
Hier
kom
ons
hier
kom
ons
n
Nuwe
generasie
Ons
is
die
nuwe
generasie
Wat
opstaan
in
ons
land
Ons
kreet
is
Jesus
Ons
hart
is
aan
die
brand
Ons
voete
is
bereid
Om
te
loop
waar
Jesus
loop
Ons
harte
is
bereid
Om
te
glo
in
God
se
woord
Mense
wat
roep
na
Jesus
Mense
wat
soek
na
Hom

1 God Is In Beheer
2 Vlam
3 Skepper
4 Sonder U Gees
5 Nuwe Generasie - Live
6 Hoop Vir My Nasie
7 Daar Is Niemand Soos Hy
8 Uithou
9 U Is Die Een
10 Ek Wil U Loof
11 Rots Van Die Eeue
12 Laat Dit Reën - Live
13 Naby
14 Ontvou
15 Alomteenwoordige God
Attention! Feel free to leave feedback.