Songtexte Reën Oor My - Quentin Prinsloo
Voel
jy
die
nag?
Voel
jy
die
wind?
Voel
jy
die
reën?
Voel
jy
soos
ek?
Voel
jy
my
asem,
jy's
nie
meer
alleen.
Ek
verdrink
in
jou
trane,
in
die
blou
wat
my
kom
haal...
En
jou
liefde
reën
oor
my,
bly
by
my,
die
nag
is
verby!!
In
jou
trane
staan
en
wag
jy
vir
my...
Reën
oor
my,
ek
hou
jou
vas,
ek
lewe
vir
jou!
Dis
my
hart
se
hooggety,
jy
reën
oor
my!
Ek
weet
dis
koud
daar
waar
jy
was,
Ver
hiervandaan...
Hier
is
die
son,
hier
is
die
lewe,
Waar
ookal
ons
gaan...
Ek
is
vas
aan
jou
woorde
en
jou
hart
wat
my
verstaan...
En
jou
liefde
reën
oor
my,
bly
by
my,
die
nag
is
verby...
In
jou
trane
staan
en
wag
jy
alleen
vir
my...
Reën
oor
my,
ek
hou
jou
vas,
ek
lewe
vir
jou!!
Dis
my
hart
se
hooggety,
jy
reën
oor
my...
Reën
oor
my
hart...
jy
is
myne,
Reën
oor
my
siel...
ek
leef
vir
jou!!
En
jou
liefde
reën
oor
my,
Bly
by
my,
die
nag
is
verby...
In
jou
trane
staan
en
wag
jy
alleen
vir
my!!
Reën
oor
my,
ek
hou
jou
vas,
ek
lewe
vir
jou!!!
Dis
my
hart
se
hooggety,
jy
reën
oor
my!!
2x
1 As Jy My Wil Hê
2 Kan Jy Onthou
3 30 Dae In Die Somer
4 Ek Het Jou Lief
5 Dag & Nag
6 Ek Droom Van Jou
7 Jy Maak dit Beter
8 Liefde Soldaat
9 December Rain
10 Liefling
11 Op Soek Na Jou
12 Kruidjie-Roer-My-Nie
13 Dat Jy Myne Is
14 BOERESEUN
15 Every Inch
16 My Song
17 Deur Die Straights
18 Van Ons Troudag …
19 Ek Mis Jou So
20 Tussen Jou En My
21 Net Jy
22 Tussen Treine
23 Gee Gee Gee
24 Reën Oor My
25 Katryn
Attention! Feel free to leave feedback.