Songtexte




Dis laat
Jy slaap
Ek is onder in die huis
Daar is iets swaar in my
Ons is deur
Deurmekaar
Ek spook weer
In die huis
Daar is iets fout
Met my
Kan die aand jou verdwaal
In die boland op gaan
Soos ek sal die
Here daar wees
Kan ons al ons beloftes
Uit klein
Notaboekies lees
Uit klein
Notaboekies lees
Hoe waar
Hoe seer
Moet iets wees tussen ons
Voor een van ons breuk
Is dit nog vêr
Is dit nog lank
Maar ek soek hier in my lyf
Vir iets goeds soos jy
Kan die aand jou verdwaal
In die boland op gaan
Soos ek sal die
Here daar wees
Kan ons al ons beloftes
Uit klein
Notaboekies lees
Uit klein
Notaboekies lees



Autor(en): Albertus Jakobus Wilhelmus Van Der Merwe, Christiaan Lodewyk Von Wielligh, Daniel Stephanus Rudolph Du Toit, Johan Moskou Du Toit



Attention! Feel free to leave feedback.
Wird geladen
Wird geladen