ADAM - Sê My Lyrics

Lyrics Sê My - Adam



Se my, se my is dit lame van my
Verlief wees is meer as net n game vir my
Maar ooooo ek bewe soos ek lekker kry
Ek hoor weer hoe my kop skree vir my hart om te kalmeer
En ook hoe my hart weer my kop oortuig om te peobeer
Maar toe tree my moed in om myself n kans te
Gee en skielik is ek van my dood op my knee.
Plan A
Was n gejaag na die wind
Plan B
Was net om my voete te vind
Maar plan C
Is die beste vir laaste dis al waaraan ek nog kan dink
Se my, se my ek weet dis lame verby toe
Jy geval het uit die hemel het j seer gekry
Se my, se my het j n bakery want ooo jou buns is net so hot vir my
Se my, se my is dit lame van my
Verlief wees is meer as net n game vir my
Maar ooooo ek bewe soos ek lekker kry
Ek't gehakkel toe ek haae vra of sy Blou Bul rugby skree
Die afsku in haar oe wys dat sy smaal talk nie waardeer
Ek vra haar sommer reguit of sy my haar nommer
Sal gee en skielik voel ek sommer weer in beheer
Plan A
Het soos die wenner geklink
Plan B
Is toe eintlik beter in ink
Maar plan C
Steeds beste vir laaste dis al waaraan ek nog kan dink
Se my, se my ek weet dis lame verby toe
Jy geval het uit die hemel het j seer gekry
Se my, se my het j n bakery want ooo jou buns is net so hot vir my
Se my, se my is dit lame van my
Verlief wees is meer as net n game vir my
Maar ooooo ek bewe soos ek lekker kry
Wie sou ooit kon dink dat pickup lines so goed kan werk
Gee my net n gaping dan maak eke my merk
Dit klink soos baie moeite maar ooo die moeite werd
Ek lyk glad nie soos Bobby maar kom haal jou op my perd
Se my, se my het j n bakery want ooo jou buns is net so hot vir my
Se my, se my is dit lame van my
Verlief wees is meer as net n game vir my
Se my, se my ek weet dis lame verby toe
Jy geval het uit die hemel het j seer gekry
Se my, se my ek weet dis lame verby,
Maar ek is Mr right hul se jy soek vir
My en oooo ek bewe soos ek lekker kry.
Se my se my het jy son brand gekry want ooo jy is net so hot vir my



Writer(s): Hugo Ludik


ADAM - Bewe
Album Bewe
date of release
23-03-2018




Attention! Feel free to leave feedback.