ADAM - Somerlag (Die Coca-Cola Song) Lyrics

Lyrics Somerlag (Die Coca-Cola Song) - ADAM



Jy is Coca-Cola in my are
En ek brand vir jou soos Karoo-boom blare
Jy's die koue windjie op a warm dag
Wat my kwaai hart afkoel met jou somerlag
Ek was 20 en n dromer
Sy was 18 dit was somer
Pa van Knysna, wêreld pa in die polisie
Dom of braaf maar liefde was my ammunisie
Wat kan ek
Haar dumpels was nog nooit so mooi nie
Jy is Coca-Cola in my are
En ek brand vir jou soos Karoo-boom blare
Jy is soet seewater op 'n warm dag
Wat my kwaai hart afkoel met jou soen so sag
Jy is Coca-Cola in my are
En ek brand vir jou soos Karoo-boom blare
Jy's die koue windjie op n warm dag
Wat my kwaai hart afkoel
Met jou somerlag
Wat my kwaai hart afkoel
Met jou somerlag
Hou my hand vas
In die branders
Hier wil ek wees, nêrens anders
Strand of speelgrond, ek's ridder tussen die sambrele
Ek en jy- my prinsses van sandkastele
Wat kan ek
Somer was nog nooit so mooi nie
Jy is Coca-Cola in my are
En ek brand vir jou soos Karoo-boom blare
Jy is soetseewater op n warm dag
Wat my kwaai hart afkoel met jou soen so sag
Jy is Coca-Cola in my are
En ek brand vir jou soos Karoo-boom blare
Jy's die koue windjie op n warm dag
Wat my kwaai hart afkoel met jou somerlag
Wat my kwaai hart afkoel met jou somerlag
Son, see, sand, ek, die branders en jy
En nou is daai droom verby
Maar Desember se einde was ons begin
Want 10 jaar later dra jy steeds my ring
Jy is Coca-Cola in my are
En ek brand vir jou soos Karoo-boom blare
Jy is soetsee water op n warm dag
Wat my kwaai hart afkoel met jou soen so sag
Jy is Coca-Cola in my are
En ek brand vir jou soos Karoo-boom blare
Jy's die koue windjie op 'n warm dag
Wat my kwaai hart afkoel met jou somerlag
Wat my kwaai hart afkoel met jou somerlag



Writer(s): Ludik Hugo


ADAM - Adam
Album Adam
date of release
01-04-2011




Attention! Feel free to leave feedback.