Anton Goosen - Blommetjie Gedenk Aan My (Live) Lyrics

Lyrics Blommetjie Gedenk Aan My (Live) - Anton Goosen



N skraal wind waai oor die union bosveld
Die pad buite uniondale
Elke paasnaweek staan die
Spookmeisie daar as die herfswind hoeka al huil
Met haar lang swart hare om n sekel maan
Toe sy oor die vlaktes hike
En n pure blink spook afgestaan
Met haar duim vra om haar op te laai
En die kamma nasie berg spook huil
As sy klippe bergaf rol
En die spookmeisie van uniondale
Wat duimry en droewig sing
Blommetjie gedenk aan my
En sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die klein karoo
Blommetjie gedenk aan my
En sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die klein karoo
Die reisigers by uniondale het haar dikwels opgelaai
En verder aan so uit die nuut
Verdwyn sy in die wind wat waai
So as jy saans in die langpad dwaal
Oor die kaapse middernag
Pasop vir die spook van die klein karoo
Tensy jy gaan spoke jag
As die kamma nasie berg spook huil
As die klippe bergaf rol
En die spookmeisie van die uniondale
Wat duimry en droewig sing
Blommetjie gedenk aan my
En sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die klein karoo
Blommetjie gedenk aan my
En sy lig haar duim na bo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die klein karoo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die klein karoo
Blommetjie gedenk aan my
Sing die spook van die klein karoo



Writer(s): Anton Goosen


Anton Goosen - Anton & Vrinne & Die Bushrockband
Album Anton & Vrinne & Die Bushrockband
date of release
26-08-2003

1 Guitar Overture (Live in Die Staatsteater)
2 Wit @#@#@ Van Afrika / Kruidjie Roer My Nie (Live in Die Staatsteater)
3 Sms (Live)
4 Gansbaailapa (Live in Die Staatsteater)
5 Waterblommetjies (Vir Trix) [Live]
6 Die Seewater Is Blou (Live in Die Staatsteater)
7 Winde Van Verandering (Live in Die Staatsteater)
8 Beste Henry (Live in Die Staatsteater)
9 Voete Van Johannesburg (Live in Die Staatsteater)
10 Kruppelkop Gewete (Live in Die Staatsteater)
11 Silver De Lange (Live)
12 Josie-Josie (Live in Die Staatsteater)
13 Keurspel:- Pampoene Oppie Dak / Byeboerwa / Kalbassies (Live in Die Staatsteater)
14 n Vis Innie Bos (Live in Die Staatsteater)
15 Moya (Live in Die Staatsteater)
16 'n Brief Vir Simone (Live)
17 Sibongile (Live in Die Staatsteater)
18 Freewheelin' (Live in Die Staatsteater)
19 Dancer (Live in Die Staatsteater)
20 Blommetjie Gedenk Aan My (Live)
21 Jantjie (Live in Die Staatsteater)
22 Boy Van Die Suburbs (Live in Die Staatsteater)
23 Pampoene Oppie Dak (Live in Die Staatsteater)
24 Umfaan (Live in Die Staatsteater)
25 Kalbassies (Live in Die Staatsteater)
26 Geelperskerëen (Live in Die Staatsteater)
27 Klein Bietjie Wyn (Live)
28 Blommetjie Gedenk Aan My / Byeboerwa / Harlekyn (Live in Die Staatsteater)




Attention! Feel free to leave feedback.