Lyrics Trompie - Anton Goosen
Trompie
en
die
Boksombende
Dis
Blikkies,
Dawie,
Rooie
en
Boesman
die
brak
Daar
kom
Trompie
en
die
Boksombende
Met
ingeduikte
skoene
en
'n
kettie
in
die
sak
Met
ingeduikte
skoene
en
paddas
in
die
sak
Kwaggaberg
se
hoofstraat
ken
die
Boksombende
Vir
allerhande
kattekwaad
is
hul
al
'n
legende
Blikkies
kou
'n
grassie,
Dawie
is
die
slimkop
En
Rooie
wil
sy
groottoon
roer,
maar
die
ander
tone
roer
ook
Trompie
en
die
Boksombende
Dis
Blikkies,
Dawie,
Rooie
en
Boesman
die
brak
Daar
kom
Trompie
en
die
Boksombende
Met
ingeduikte
skoene
en
'n
kettie
in
die
sak
Met
ingeduikte
skoene
en
paddas
in
die
sak
Kwaggaberg
se
kloof
is
die
swemplek
van
die
bende
In
die
Fort
hou
hul
vergadering
in
'n
kringetjie
gebuk
En
dan
ontlok
hul
streke
selfs
'n
glimlag
by
bekendes
Maar
ook
'n
frons
of
twee
as
hul
streke
hand
uitruk
Want
Trompie
is
'n
klonk
met
'n
hemp
wat
ver
uithang
Met
kouse
op
sy
skoene
en
'n
vuil
streep
oor
die
wang
Sy
ondeunde
oë
glimlag,
as
hy
vir
sy
vrinne
wink
En
nuwe
manewales
word
van
vooraf
uitgedink
Trompie
en
die
Boksombende
Dis
Blikkies,
Dawie,
Rooie
en
Boesman
die
brak
Daar
kom
Trompie
en
die
Boksombende
Met
ingeduikte
skoene
en
'n
kettie
in
die
sak
Met
ingeduikte
skoene
en
paddas
in
die
sak
...
Trompie
en
die
Boksombende
Dis
Blikkies,
Dawie,
Rooie
en
Boesman
die
brak
Daar
kom
Trompie
en
die
Boksombende
Met
ingeduikte
skoene
en
'n
kettie
in
die
sak
Met
ingeduikte
skoene
en
paddas
in
die
sak
1 Baba Boogie
2 Meer en Meer
3 Die Heidelied
4 The Killing Floor
5 Terug By My Mense
6 This Land Is Your Land / The Seagull's Name Was Nelson / Die Gezoem Van Die Bye / Ramblin' Boy / My Kinda Country
7 Ebony Eyes
8 Ek Dink Soveel Aan Jou
9 Jantjie
10 Ahoi Madagaskar Ahoi
11 Ek Voel Jou
12 Medley: Exclusively Yours / Belinda / Sea of Heartbreak / Poor Little Rich Girl / Jenny Jenny. The Dickie Loader & The Blue Jeans
13 ZX Dan
14 Live On
15 I Like
16 Don't Fly to High
17 Trompie
18 Osbraai Op Kromdraai
19 Travel in Staail
20 Ramaja
21 I Wanna Live
22 Dig in Deep
23 Raising My Family - Live
Attention! Feel free to leave feedback.