Bouwer Bosch - Oorgeloop Lyrics

Lyrics Oorgeloop - Bouwer Bosch



Kan jy my
Kan jy my waar ek my hart moet neerlê
Hy is moeg om oorgeloop te word
Ek het probeer
Ek het probeer om self die pleisters op te plak
Maar dis moeilik
Dis moeilik sonder jou
Dit help nie ek kla nie
Dit help nie ek vra ook vrae nie
Vergeet die verlede
En groet die hede
My hart hy by jou dis al
Plek waar ek hom vertrou jy het
Gesê jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
By jou
By jou
Ek soek by jou
By jou
Hy by jou
By jou
Hy by jou
My hart hy by jou
Kan ek jou
Kan ek jou dat ek nog meer saam jou wil
Want my hande voel so tuis by jou
Sal jy my weer
Sal jy my weer leer om gewoontes af te leer
Want dis moeilik
Dis moeilik sonder jou
Vir lank nie gepraat nie
Te lank nie aan jou geraak nie
Ek voel hoe ek bewe
Jy laat my lewe
My hart hy by jou dis al
Plek waar ek hom vertrou jy het
Gesê jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
By jou
By jou
Ek soek by jou
By jou
Hy by jou
By jou
Hy by jou
My hart hy by jou
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
Wag vir my dit gaan die moeite werd wees
My hart hy by jou dis al
Plek waar ek hom vertrou jy het
Gesê jy sal hom styf vashou
Terwyl ek jou hart soek
By jou
By jou
Ek soek by jou
By jou
Hy by jou
By jou
Hy by jou
My hart hy by jou



Writer(s): Bouwer Bosch


Bouwer Bosch - Oorgeloop
Album Oorgeloop
date of release
27-10-2014




Attention! Feel free to leave feedback.