Cordelia - Wees Lief Lyrics

Lyrics Wees Lief - Cordelia



Wees lief
Net lief
So lief
Verlief
Op my
Ek sal jou by die middelpunt kry
Ek weet
Jy weet
Ons twee
Gereed
Ek sal jou
Verewig in my lewe wil hou
So wees lief
Net lief
So lief
Want jy't my
Uit die middel van die woestyn gekry
My gered met jou water vol liefde
Jyt my vir jou gekies
Wees lief
Ek het jou
In die aand van storms net vasgehou
Jou gered met die wêreld se liefde
Jou vir altyd gekies
Wees lief
Verstaan
Bly staan
Bestaan
Staan saam
Deur als
En tel mekaar op as ons val
Mmmmmmm
Wees lief
Net lief
So lief
Want jy't my
Uit die middel van die woestyn gekry
My gered met jou water vol liefde
Jyt my vir jou gekies
Wees lief
Ek het jou
In die aand van storms net vasgehou
Jou gered met die wêreld se liefde
Jou vir altyd gekies
Wees lief
So lief
Wees lief
Net lief
Ek sal al my gisters omdraai
Vir n môre saam met jou
En die bittertye by jou kies
Oor soeke sonder jou
En as een van ons daar bo gaan
Moet jy altyd net onthou...
Wees lief
Net lief
So lief
Want jy't my
Uit die middel van die woestyn gekry
My gered met jou water vol liefde
Jyt my vir jou gekies
Wees lief
Ek het jou
In die aand van storms net vasgehou
Jou gered met die wêreld se liefde
Jou vir altyd gekies
Wees lief.



Writer(s): J. Oberholtzer


Cordelia - Wees Lief
Album Wees Lief
date of release
25-05-2018




Attention! Feel free to leave feedback.