Dozi - As Jy Deur Hell Gaan Lyrics

Lyrics As Jy Deur Hell Gaan - Dozi



As jy deur hell gaan.
Ja ek ken daai dae as die lewe druk, en die wêreld op jou leun.
En almal wil net skop in kry, en die houe op jou reën.
Alles gaan van erg tot sleg jy dink dis
Hier wat dit moet stop, maar dit gaan aan.
Jy verloor die regte roete. Jys hopeloos verdwaal.
Werk die wonde van jou Hart toe met n weggooi kompas naald.
Vra die rigting van n genie uit n botel brandewyn, en sy lieg vir jou.
Dis waneer jy weet...
Koor
As jy deur hell gaan, moet jy net aangaan.
Hou aan beweeg, moet nooit stil staan.
Jy sal wel deur dit kom, nog voor die duiwel weet jys daar.
Ek was also in daai donker. Was op my laaste Rand.
Gevoel hoe honger duiwels hulle vure vir my brand.
Geweet as ek struikel, dan val ek in daai strik.
Dis vir my gestel.
Die goeie nuus, daars engele oral op jou pad.
Hou hulle hande ver uit, dis jy wat net moet vat.
Jys al lankal op jou kniee, wyl jy daar is kan jy net sowel bid.
Hoor jy wat ek se...
Koor ×4
As jy deur hell gaan, moet jy net aangaan.
Hou aan beweeg, moet nooit stil staan.
Jy sal wel deur dit kom, nog voor die duiwel weet jys daar.
Jy sal wel deur dit kom, nog voor die duiwel weet jys daar.



Writer(s): annie tate, dave berg, sam tate


Dozi - Voel So Reg
Album Voel So Reg
date of release
20-11-2009




Attention! Feel free to leave feedback.