Dozi - Pa Se Song Lyrics

Lyrics Pa Se Song - Dozi



Pa se Song
'N Dag se loon, koue sjieling en 'n kroon
Wat hart en siel aanmekaar moes hou
En glo in die more, in die middag, In die nag
My pa se hand word 'n boom se bas
Regverdige hand wat die rigting kon wys
My pa se hand word 'n boom se kwas
Die jaarringe wat die tyd verpas
'N Bybelse vers word 'n lappieskombers
Sorvuldig oor my toegetrek, Ek het opgemerk
Deur die dae, deur die maande, deur die jare
My pa se hand word 'n boom se bas
Regverdige hand wat die rigting kon wys
My pa se hand word 'n boom se kwas
Die jaarringe wat die tyd verpas
'N Wingerdstok die het oud geword
Latte en lote bewaar die geheim
In die toekoms, die verlede en die nou



Writer(s): Stef Kruger


Dozi - Wat Kom Nou?
Album Wat Kom Nou?
date of release
05-10-2007




Attention! Feel free to leave feedback.