Early B - In Pas Early Lyrics

Lyrics In Pas Early - Early B



Nou die number moes uitgekom het lank te vore want dus n number vir
Vandag se more net n bietjie rigting kan lyne orde meer positiewe
Note minner nagevolge jonger meisies Luister na my meisie hy's net ha
Vir n tydtjie moenie toelaat laat hy take nie ha is n tyd vi als da
Girl en jy moenie sy gedagte glo van hy mag lief vir jou wees of hy
Soek n ietsie ma moet jy hom nie wys hoeveel het jy hom lief nie van
Ouens is bekend vir hul verhoudings op mess nie van as hy kry wat hy
Wil he dan Sal jy hom nie weer sien nie en Los jou bra wat aanhou net
Nxa van sex wil praat Hou jou eer ek weet is jy skaam om een te wees
Nie moet dit net nie op mors die eerste keer nie al is jy bietjie
Meer as normaal verstaan jy is op jou eie way spesiaal isie nodig om
Nog in te pas nie neh isie nodig
Om nog in te pas nie en al dra jg Mr.
Price en die hare kanie waai onthou net dat jou style maak jou
Eintlik rerig kwaai isie nodig om nog in te pas nie neh isie nodig om
Nog in te pas nie yeah en wees lief vir jou baba doen dit in elke
Liewe way al is jy skralerag en n bietjie of n weight onthou net dat
Jys n limited edition daars niemand hieso soos jy don't you worry the
Other people say moen dit nie soek by n ou nie want dis te vroeg baba
Nie nou nie girl jy weet hoe werk die outjies sex will make him love
You and babies will make him stay ek se nie dat jy moet nie jouself
Enjoy nie kyk net agter jou en doen dit net mooikies (is vani dal af
Meisie) Al is jy bietjie meer as normaal verstaan jys op jou eie way
Spesiaal isie nodig om nog in te pas nie neh
Isie nodig om nog in te pas nie en al dra jy mr.
Price en jou hare kanie waai onthou net dat jou style maak jou
Eintlik rerig kwaai isie nodig om nog in te pas nie neh isie nodig om
Nog in te pas nie yeahh al is jy bietjie as normaal verstaan jy op
Jou eie way spesiaal isie nodig om nog in te pas nie
Neh isie nodig om nog in te pas nie en al dra jy Mr.
Price en jou hare kan nie waai onthou net jou style maak jou eintlik
Rerig kwaai isie nodig om nog in te pasie
Neh isie nodig om nog in te pas nie yeaah



Writer(s): Vaughan Fourie, Earl-henri Swartz


Early B - Aangename Kennis
Album Aangename Kennis
date of release
10-08-2018




Attention! Feel free to leave feedback.