Eden - Knieë Lam Lyrics

Lyrics Knieë Lam - EDEN



Jy dit is verby
Jy jy kannie langer bly
Met my hart hier in jou hande, weet ek jy moet gaan
Ek wens ek kon jou hou
Ek wens ek was 'n beter ou
As dit jou laaste aand by my is, wil ek jou nie laat gaan
En nou staan jy voor my
O, jy maak my knieë lam, oh
Jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou
En nou staan jy voor my
O, jy maak my knieë lam
O, ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy sê, jy's lief vir my
Ek wens jy kan verstaan
Hoe mis ek al ons tye saam
Ek mis jou hande deur my hare, hoe kan ek jou laat gaan?
Ek sien jou in die reen
Ek sien hoe jy jou hart uitleen
En ek wens na al die seer kry, sien jy ek's die een
En nou staan jy voor my
O, jy maak my knieë lam, oh
Jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou
En nou staan jy voor my
O, jy maak my knieë lam, oh
Ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy kan sê, jy's lief vir my
Net lief vir, net lief vir my
Net lief vir, net lief vir my
Net lief vir, ek soek jou naby my
En nou staan jy voor my
O, jy maak my knieë lam, ih
Jy haal die wind hier uit my seile
En ek bly net lief vir jou
En nou staan jy voor my
O, jy maak my knieë lam, oh
Ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy kan sê, jy's lief vir my
jy's lief vir my
jy's lief vir my
En ek bly net lief vir jou
En nou staan jy voor my
O, jy maak my knieë lam, oh
Ek voel jou hande deur my hare
En ek wens dat jy sê, jy's lief vir my



Writer(s): ewald coleske, johan voster


Eden - Dekade
Album Dekade
date of release
29-03-2010




Attention! Feel free to leave feedback.