Elandré - Eilande, Woestyne Lyrics

Lyrics Eilande, Woestyne - Elandré



Eilande woestyne
So bly jy is nog myne
Daar was klippe in die pad
Maar ons het aangestap my lief
Jou mooi ding
Met ń houding
Sonneblomme sal ek vir jou bring
Tot jy warm
Jy kan baie met ń glimlag
Belowe my dat jy my sal lief
Deur goed of sleg
Ons maak ń weg
Ek vra nie veel
Net ń hart om te deel
Dit voel so reg
Ek sal vir jou veg
Jys een van ń soort
Jy is waar ek behoort
Jy is alles en meer
Jy is die rigting wat die lig in die donker gee
Jy is myne
Jy is myne
Eilande woestyne
Jy is myne
Jy is ...
Ek is nie perfek nie
Maar ek sal alles vir jou los hier in my hart
Jy het die mooiste naam in my woordeskat
Belowe my dat jy my sal lief
Deur goed of sleg
Ons maak ń weg
Ek vra nie veel
Net ń hart om te deel
Dit voel so reg
Ek sal vir jou veg
Jys een van ń soort
Jy is waar ek behoort
Jy is alles en meer
Jy is die rigting wat di lig in di donker gee
Jy is myne
Jy is myne
Eilande woestyne
Jy is myne
Jy is...
Jy is een van ń soort
Jy is waar ek behoort
Jy is ales en meer
Jy is die rigting wat die lig in die donker gee
Jy is myne
Jy is myne
Eilande woestyne
Jy is een van soort
Jy is waar ek behoort
Jy is myne



Writer(s): Elandré Schwartz


Elandré - Boomhuis
Album Boomhuis
date of release
19-04-2019




Attention! Feel free to leave feedback.