Lyrics EK Soek Jou - Elizma Theron
Sien
jy
my?
Voel
jy
my,
want
ek
sien
jou,
voor
my
staan.
Weet
jy,
jou
seer
ek
kry,
want
ek
sien
jou
voor
my
staan.
Want
jou
woorde,
maak
my
vry.
Ja,
jou
woorde,
maak
my
vry.
Ek
soek
jou
in
die
laatnag
aande.
Ek
soek
jou
in
die
sekelmaan.
Ek
soek
jou
nou
al
vir
maande,
om
by
my
te
staan.
Ek
soek
jou
in
die
fynbos
reuke.
Ek
soek
jou
hier
langs
my
sy.
Ek
soek
jou
hier
in
my
drome,
by
my.
Tyd
gaan
verby.
Ek
wonder
of
ek
moet
bly.
Ek
mis
jou,
so.
Wan
jou
woorde,
maak
my
vry.
Ja,
jou
woorde,
maak
my
vry.
Ek
soek
jou
in
die
laatnag
aande.
Ek
soek
jou
in
die
sekelmaan.
Ek
soek
jou
nou
al
vir
maande,
om
by
my
te
staan.
Ek
soek
jou
in
die
fynbos
reuke.
Ek
soek
jou
hier
langs
my
sy.
Ek
soek
jou
hier
in
my
drome,
by
my.
Ek
soek
jou
in
die
laatnag
aande.
Ek
soek
jou
in
die
sekelmaan.
Ek
soek
jou
nou
al
vir
maande,
om
by
my
te
staan.
Ek
soek
jou
in
die
laatnag
aande.
Ek
soek
jou
in
die
sekelmaan.
Ek
soek
jou
nou
al
vir
maande,
om
by
my
te
staan.
Ek
soek
jou
in
die
fynbos
reuke.
Ek
soek
jou
hier
langs
my
sy.
Ek
soek
jou
hier
in
my
drome,
by
my.
1 Die Wêreld Is Ons S'n
2 Net vir Jou Bedoel Gevoel
3 Ons Dans As Almal Sit En Kyk
4 My Hart Bloei vir Jou
5 Oppad na Jou
6 EK Soek Jou
7 Vertel My
8 Kom Ons Vat 'n Kans
9 Hoekom
10 Maak My Hart Jou Huis
11 Sout
12 Makie Sakie
13 Cassanova
14 Hoekom Kom Jy Terug vir Meer
15 Ek Wil Huis As Dit Reën
16 Trane
17 Gee My Meer
18 Soen of Nie
19 Het Jy Nie 'n Plek Nie
20 My Beste Fout Was Jy
21 Lapaside
22 Onthou Sal Ek Onthou
23 Gee Haar 'n Roos
24 Alles Vir Jou
25 Hou Jou Trein Op die Spoor
26 Eerste Liefde, Ware Liefde
27 Dink Jy Nie Meer Aan My Nie
28 Huise Van Glas
29 Ek Soek Maar Net 'n Gewone Ou
30 Kyk Op na Die Son
31 Ek Hoor Hoe jou Hart Breek
32 Tot Die Woorde of Die Wyn Opraak
Attention! Feel free to leave feedback.