Lyrics Angs Aanval - Fokofpolisiekar
Hoe
lank?
Hoe
lank
voor
ons
hier
kan
wegkom?
Hoe
anders
is
′n
Hoeveel
anders
is
n
ander
plek?
Ons
het
dan
dieselfde
siekte
Ek
heroorweeg
die
rol
wat
ek
In
hierdie
spel
moet
speel
Hierdie
is
die
koorsang
Van
ons
middelmatigheid
Die
pynvolle
aanvaarding
Van
ons
onoorspronklikheid
Juig
besmette
asem
uit
My
moe
longe
uit
Verwerp
die
lewenslange
stryd
Vir
n
plekkie
in
jou
koninkryk
Moenie
so
fokkin
verveeld
lyk
nie
Ek
dog
jy
sal
bly
wees
om
te
hoor
My
onselfsekerheid
Het
die
beter
van
my
gekry
Ek
dog
jy
sou
bly
wees
om
te
hoor
Jy
ken
nie
die
helfte
daarvan
nie
Moenie
maak
asof
jy
beter
My
beter
kan
verstaan
nie
Jy
ken
nie
die
helfte
daarvan
nie
Attention! Feel free to leave feedback.