Lyrics Tiny Town - Fokofpolisiekar
In
wrede
woede
het
ek
die
Hand
wat
beheer
gebyt
Verwyt
myself
op
harder
en
Harder
grond
neer
gesmyt
Dis
nou
ek
wat
die
leiband
lei
Te
veel
verskeur
om
sulke
Argumente
ernstig
op
te
neem
Miskien
is
niks
soos
wat
ek
dink
dit
is
nie
My
greep
op
my
geloof
glip
gereeld
My
wonde
wonder
waar
genesing
kom
vandaan
Soet
slaap
sonder
sonde
vanaand
Miskien
is
niks
soos
wat
jy
dink
dit
is
nie
Jou
greep
op
jou
geloof
glip
gereeld
Jou
wonde
wonder
waar
genesing
kom
vandaan
Soet
slaap
sonder
sonde
vanaand
1 Hemel Op Die Platteland
2 Maak of Braak
3 Vernietig Jouself
4 Tygerberg Vliegtuig
5 Fokofpolisiekar
6 Tevrede?
7 Angs Aanval
8 Tiny Town
9 Die Illusie Van Veiligheid
10 Ek Dink Aan Jou as Dit Reën
11 Monoloog in Stereo
12 Brand Suid-Afrika
13 Tiener Aksie Einde
14 Klipgooi Glashuis
15 Prioritiseer
16 Ek Skyn (Heilig)
17 Swanesang
18 Bel Vir Middelvinger
19 Vasbeslote Korporasie (Deel 2)
20 Tussen Die Krake
21 Kyk Noord
22 Antibiotika
23 Hemel Op Die Platteland (Akoesties)
Attention! Feel free to leave feedback.