Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself Lyrics

Lyrics Vernietig Jouself - Fokofpolisiekar



Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
Met rooiwyn en sigarette sit ons in ′n minimumveiligheidstronk
Kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
Kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Daar is ′n drang in my
'N Instinktiewe haat vir instansies van die bewussyn
Kondisioneer my
Die Bybel van pyn
Ons almal pak die kole
Ons almal stook die vuur
Ons almal bou die mure wat idees bestry
Ons is die rebellie wat misluk het
Ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Vernietig jouself
Dis moeilik om die kettings af
Hulle maak dit aan ons binnegoed vas
Dis moeilik om die kettings af te breek



Writer(s): Francois Badenhorst, Hunter Kennedy, Johan De Ridder, Wynand Myburgh


Fokofpolisiekar - As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
Album As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
date of release
08-09-2003




Attention! Feel free to leave feedback.