Herman Van Veen - Moenie Weggaan Nie Lyrics

Lyrics Moenie Weggaan Nie - Herman Van Veen



Moenie weggaan nie
Jy moet liewer vergeet-
Maar
Jy moet net onthou:
Verby is verby
Wis uit die tyd
Van misverstand
En die tyd verspil
Die aanhou probeer
Om te vergeet
Van die weggaantyd
Gister het gebeur
Moenie weggaan nie
Maar ...
Ek belowe jou nou:
Gepêrelde dou
Juwele van reën
Want so word ons een
Ek sal die aarde verskuif
Tot lank na my dood
Met glans jou beklee
In goue lig doop
Ek gee jou'n ryk
Waar die liefde regeer
Soos die liefde ons leer
In ons klein koninkryk
Moenie weggaan nie
Kom luister na my:
In elke- dag- taal
Vertel ek vir jou
'N liefdesverhaal:
Twee mense leer
Twee harte versmelt
Een liefde ontvlam 'n tweede keer
Ek vertel 'n verhaal
Van 'n koning se nood
Hy sterf van sy liefde
Want weggaan is dood ...
Moenie weggaan nie
Het jy al gesien-
Hoe 'n verkluimde vulkaan
Wat afgeleef lyk aan die brand kan slaan?
Ek dink dit is waar
'N veldbrand wat brand
Maak ryker die oes
As 'n ryk somersjaar
En kom die nag
Verhelder die lug
As die rooi en die blou
In die aandskemer trou
Moenie weggaan nie
So min bly nou oor:
Ek huil nie meer
Ek praat nie meer nie
Ek wil nie meer nie
Ek is nie meer nie
Die lewe is leeg
Is leeg sonder jou
Maak my die skaduwee van jou skadu
Maak my die eggo
Van die woorde uit jou mond
Van jou voetstap op die grond
Moenie weggaan nie



Writer(s): Brel Jacques Romain G


Herman Van Veen - Herman van Veen Top 100
Album Herman van Veen Top 100
date of release
02-10-2009

1 Casablanca
2 Marieke
3 Zo Lang
4 Het Eerste Meisje
5 Elke trein
6 Golem
7 Sammy
8 Kletsnatte Clowns - "Nu En Dan - 30 Jaar Herman van Veen" 1998 Re-Recording
9 De Tijd
10 Rozengeur En Marjolein - 1987 Re-Recording
11 Harlekijnlied
12 Dikkertje Dap
13 De Neus
14 Regels
15 Fiets ("In Vogelvlucht") [1987 Re-Recording]
16 Voor Een Verre Prinses (Live in Carré, Amsterdam - 1971)
17 Ochtend
18 Later
19 Adieu Cafe
20 Alles ("Nu En Dan - 30 Jaar Herman van Veen" 1998 Re-Recording)
21 Te Hooi En Te Gras
22 Mengelmoes
23 Hebben En Houwen
24 Opzij
25 Uit Elkaar
26 Hallo Ik Ben Een Zanger
27 Melk En Honing
28 Meisje Met Anorexia
29 Achterlangs
30 De Meisjes Uit Vervlogen Dagen
31 Anders Anders
32 Kraanvogels ("Nu En Dan - 30 Jaar Herman van Veen") [1998 Re-Recording]
33 Als het net even anders was gegaan
34 Weet Je Nog
35 De Bom Valt Nooit
36 Teddybeer
37 Hilversum 3 (Lang Scho Nimma G Sehn)
38 Zingende Doden
39 Wie
40 Edith Piaf
41 Liedje
42 Signalen
43 Liefde Van Later (Live in Carré, Amsterdam - 1996)
44 Geen Baan
45 Van Dijk
46 Anne
47 Joop
48 Zo Vrolijk
49 Een Vriend Zien Huilen (Voir Un Ami Pleurer)
50 Toveren
51 De Clowns
52 Praatjes
53 Wat De Oude Vrouw Bad
54 Kusje
55 Blauwe Plekken
56 Leugens
57 Als Je Komt
58 Een Foto (DCM)
59 Guigui
60 We Komen En We Gaan
61 Ding
62 De Exenman
63 Twee Reizigers
64 Oudje (Voor Bertus Leerkes)
65 Sarah
66 Maarten Maarten (Instrumental)
67 Is Dit Alles?
68 De Voetbalmatch
69 Polderblues
70 Niet Alleen
71 Wiegeliedje
72 Staakt Makkers Staakt (Duet)
73 Boem Boem (Uitvluchten)
74 Als Ik De Koning Was Van Nederland
75 Moenie Weggaan Nie
76 Rivierenbuurt
77 In Mijn Gedachten
78 Andere Namen
79 Voor Marie-Louise
80 De Ogen Van Mijn Moeder
81 Nooit Of Nooit
82 Huiswerk
83 De Vaders
84 Kyrie Eleison
85 Alsof Het Avond Is
86 De Voorkant




Attention! Feel free to leave feedback.