Lyrics Afrikaans Is Dood - Jack Parow
Almal
skree
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Fok
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Yo!,
dis
al
'n
lang
pad
coming,
machine
guns
humming
Jack
Parow
bra,
keeps
the
steam
train
running
Top
van
die
turnbuckle,
rap
met
'n
dik
hakkel
Rym
dat
die
stoom
styg,
brand
soos
'n
boomfakkel
Pak
net
die
groot
sakke,
hoog
in
die
boomtakke
Propvol
voema,
hang
net
die
groot
hakke
Klap
die
bekke
groot
oop,
deur
die
voortande
Groot
planne,
smaak
net
poppies
met
groot
kanne
Wanneer
word
almal
nou
at
last
fokken
wakker
Wanneer
skop
walms,
laat
in
die
shopping
rakke
Los
die
kakke,
hang
saam
die
lekker
enes
Drop
die
attitude,
Jack
het
'n
lekker
penis
Ag
nee,
dis
mos
nou
glad
nie
fokken
lekker
nie
Kan
Jack
nie
net
ophou
vloek
op
sy
track'e
nie
Nee,
nooit
ooit,
never
ever,
too
fokken
clever
Pop
die
Escort,
in
eerste
en
fokken
revve
Heaven
baby
is
just
a
heartbeat
away
And
I
can
take
you
there,
as
jy
wil
kaart
skiet
met
my
Dis
waar
ek
my
kry,
dis
te
laat
vir
my
Niemand
kan
my
red
nie,
Pop,
dis
klaar
praat
verby
Maar
ek
stoot
steeds
vorentoe,
brand
nog
brûe
toe
Bad
fokken
attitude,
bel
my
as
jy
pille
soek
Bedaar,
gewaar,
hier
wys
hy
wat
die
fokken
waarde
slat
Parow's
back,
to
poep
fokken
borrels
in
jou
ma
se
bad
Almal
skree
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Fok
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Almal
skree
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Fok
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Fok
is
n
fokop,
spoeg
met
'n
bokkop
Spring
as
ek
op
pop,
laat
jou
fokken
kop
klop
Spin
soos
n
sikloon,
my
styl's
fokken
siek
oom
Koning
vannie
kak,
die
nuwe
afrikaans
ikoon
So
fok
cd's
brand,
brand
jou
fokken
woordeboek
En
luister
na
my
cd
as
jy
nuwe
woorde
soek
Spring
soos
'n
koringkriek,
poppies
om
my
horing
It
gee
tannies
rimmitiek,
as
ek
soos
n
doring
stick
Up
off
the
voorstoep,
straight
af
straat
af
Fresh
like
fokken
hake,
nice
like
jou
ma
maak
Bite
like
a
bulldog,
claps
like
a
thunderbolt
Jump
like
a
bullfrog,
sweet
like
a
honeypot
Too
big
for
my
broekies,
too
small
to
really
give
a
fuck
Fingerfucking
groupies
while
their
boyfriends
sit
en
hande
klap
I'm
done
with
caring,
people
just
fuck
around
So
stop
fokken
staring,
still
rap
like
I'm
underground
This
is
must
the
new
shit,
dis
mos
die
ander
klank
Full
of
Vim
en
vigor,
this
kak
los
jou
vingers
nat
Straight
out
the
suburbs,
top
of
die
middleclass
I'm
back
again
ma
se
kind,
to
make
your
bass
binne
blaas...
inderdaad
Fokken
vlieg
soos
Superman,
race
like
super
van
BOO!
It's
the
boogeyman
Boo-hoo-hoo,
fokken
stoksielalleen
Almal
vra
altyd,
waar's
my
kop
fokken
heen?
Almal
skree
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Fok
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Almal
skree
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Fok
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Ja,
dis
die
agt
been
seekat,
terug
met
meer
kak
Klim
in
en
vat
vas
vyf,
as
die
beer
klap
Hak
like
a
fish
hook,
klap
soos
'n
bitch
moet
Kinders
hanging
on
my
fokken
lips,
cause
I
speak
goed
Kak
fokken
sexy,
super
fantastic
Klap
more
fokken
moves
than
Strickly
Come
Dancing
Don't
you
judge
me,
I'm
always
fokken
hungry
Vet
fokken
maag,
but
the
kinders
still
loves
me
Wen
elke
hindernis,
maak
all
the
kinders
is
The
real
fokken
deal,
maak
selfs
die
wildes
lus
Kak
fokken
tight,
stuck
together
like
super-glue
Meer
fanatics
op
my
page
as
fokken
Subaru
Die
Lone
Gunslinger,
rou
rym
flinger
Old
time
swinger,
stone
cold
killer
So
staan
fokken
reg,
get
ready
for
lift-off
En
sê
vir
al
die
critics,
fokken
Parow
sê
Poes-off!
Almal
skree
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Fok
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Almal
skree
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Afrikaans
is
dood
Fok
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Afrikaans
is
groot
Attention! Feel free to leave feedback.