Jak De Priester - Binnelanders Lyrics

Lyrics Binnelanders - Jak De Priester



Buite in die strate
Bars Jacarandas uit hul nate
En alles lyk van ver af so gesond
Almal sluk vandag 'n bitter pil
Almal sluk vandag 'n bitter pil
En daars 'n engel teen die mure
Wat van alles eintlik weet
Al lyk dit op die oog af
Of jy van die vloere af kan eet
En dokter luister nog 'n keer
Of jy my hartklop wel kan hoor
Iewers het ek my hart op jou verloor
Iewers het ek my hart op jou verloor
En hoe kan 'n vuur uit die woede geblus word
Hoe kan die liefde hom red uit die dood
Hoe kan 'n hart wat al lankal vertrap is
Hoe kan 'n tong wat uit leme gemaak is
Later weer sag word soos 'n lam
Hoe kan 'n bitter pil weer soet wees
As ek jou net eenmaal kul...
En hoe kan 'n vuur uit die woede geblus word
Hou kan die liefde hom red uit die dood
Hoe kan 'n hart wat al lankal vertrap is
Hoe kan 'n tong wat uit leme gemaak is
Later weer sag word soos 'n lam
Hoe kan 'n bitter pil weer soet wees
As ek jou net eenmaal kul...
Buite in die strate
Bars Jacarandas uit hul nate
En alles lyk van ver af so gesond



Writer(s): Jak De Priester


Jak De Priester - Brooklyn 'Poet'
Album Brooklyn 'Poet'
date of release
01-06-2008




Attention! Feel free to leave feedback.