Jan Blohm - Sê My Weer Lyrics

Lyrics Sê My Weer - Jan Blohm



Jy nooi my in jou temple
Ons sorg vir kerse vir die nag
Vir jou lyf veel gebroke
In n lovely little trance
Het van koffie en n paar sigarette
En die tyd van my die hemel
Grytjies en n heilige wals
Se my weer
Oh, se my weer
Se my weer
Why's jou hartjie so seer
Jy het stories oor Rome en Vienna
En ek sweer jou lyf is daai katedraal
Ons -------------------------- saggies
En ek wil al jou deure oopmaak
Jy is jig en veel van donker
Jy is jig en veel van wys
En ek sweer jy hou in my drome
In jou donker snags
Se my weer
Oh, se my weer,
Se my weer.
Why's jou hartjie so seer.
Ons almal is maar lost causes
In 'n one way Babilon
Queen Latifah op die ander lyn
Terwyl jy biddend my gees terug veg.
Jy is jig en veel van donker
Jy is jig en veel van wys
En ek sweer jys in my donker drome snags
Se my weer
Oh, se my weer,
Se my weer
Why's jou hartjie so seeer



Writer(s): Jan Blohm


Jan Blohm - 7 Jaar
Album 7 Jaar
date of release
15-03-2013




Attention! Feel free to leave feedback.