Jay - Lê Bietjie Langer Lyrics

Lyrics Lê Bietjie Langer - Jay



Druk die wekker af, slaap laat, moenie worry nie
Skip vandag die draf, jy's al klaar flippen lekker verby
So 'n bietjie langer by my
Laat die foon maar lui, druk hom dood, bietjie stywer aan my sy
En daar's nog pizza van gisteraand om die babbie reg te kry
So 'n bietjie langer by my
10 uur was ons daar, 11 uur was ons klaar bietjie lekker
2 uur het gekom, 6 uur was die sonopkoms
En langs die leë bottel soet rosé
Het jou nommer in die sand geskryf
Jy's flippen sexy
Jy's freakin' mooi
Jy's blerrie oulik
Jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke
Jy's flippen sexy
Jy's freakin' mooi
Jy's blerrie oulik
Moerby mooi verby
So 'n bietjie langer by my
'n bietjie langer by my
Breakfast in die bed, dis nou net wat ons nodig het
Dit voel asof ek droom, want dis arbeie en room en bietjie jy
So 'n bietjie langer by my
10 uur was ons daar, 11 uur was ons klaar bietjie lekker
2 uur het gekom, 6 uur was die sonopkoms
En langs die leë bottel soet rosé
Het jy jou nommer in die sand geskryf
Jy's flippen sexy
Jy's freakin' mooi
Jy's blerrie oulik
Jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke
Jy's flippen sexy
Jy's freakin' mooi
Jy's blerrie oulik
Moerby mooi verby
So 'n bietjie langer by my
'n bietjie langer by my
Jy's asemrowend
Een van 'n soort
So kom ons vat 'n regmaker, dan begin ons weer van voor
Jy's flippen sexy
Jy's freakin' mooi
Jy's blerrie oulik
Jy's donderstorm lekker
Amper net so oulik soos ekke
Jy's flippen sexy
Jy's freakin' mooi
Jy's blerrie oulik
Moerby mooi verby
So 'n bietjie langer by my
'n bietjie langer by my
So 'n bietjie langer by my



Writer(s): johan oberholzer


Jay - So Lank Sal Ek Jou Liefhê
Album So Lank Sal Ek Jou Liefhê
date of release
30-10-2017





Attention! Feel free to leave feedback.