Lyrics
Ek
verlang
na
jou,
geboorteplasie...
Na
die
liefde
van
'n
Moeder
wat
daar
wag
-
Deur
die
jare
moes
ek
swerf
in
die
vreemde;
Ver
van
haar
glimlag-oë
so
sag.
Ek
sien
'n
graf
- alleen,
verlate
-
Van
ons
Vader
wat
so
roep
in
'n
droom...
O
my
Moeder,
hoe
hy
waak
in
die
stilte
Waar
sy
kniel
by
die
ou
akkerboom...
Ek
kom
terug,
geboorteplasie,
Terug
na
jou,
en
die
huisie
aan
die
vlei.
My
hart
is
bly,
my
dierb're
Moeder!
Daar
voel
ek
tuis,
die
wêreld
vry.
Daar
voel
ek
tuis,
die
wêreld
vry.
1 Trein na Pretoria
2 Dis Lente Op Die Eiland
3 Tien Sent In My Sak
4 Moeder, Waar Is Jy Dan
5 Moederhuis (Home Sweet Home)
6 Lief Blompies In Die Maanskyn
7 Boetie, Sy is 'n Perskeblom
8 Op My Ou Ramkietjie
9 Huis Op Die Plaas (Home On The Range)
10 Bitter-Soet Herinnerings
11 In Die Blomtuin
12 Huisie In Die Berge (met Doris Brasch)
13 My Nooientjie-Lief In Die Moerbeiboom
14 Dankbaarheid
15 Moederlief, Die Nag Is Donker
16 In Stellenbosch Vloei Daar 'n Waterstroomse
17 Dis Totsiens, Nie Vaarwel
18 Sjeef By Die Koffie (Somebody Bad Stole The Wedding Bell)
19 As Die Lente Weer Kom
20 Tomatiesous en Kerriekos (met Nico Carstens)
21 Ou Piet Was 'n Wewenaar
22 Aanstap Vlooie
23 Een Van Die Dae (One Of These Days)
24 Die Heidelied
25 Die Sterwende Kind se Boodskap
26 Geboorteplaasie
27 Vlooi Vlooi
28 Tant Hessie se Dinge
29 Kokkewiet
30 Picanniny
31 Jy Is My Liefling
32 Drinklied
Attention! Feel free to leave feedback.