Jim Reeves - Geboorteplaasie - translation of the lyrics into Russian

Lyrics and translation Jim Reeves - Geboorteplaasie




Ek verlang na jou, geboorteplasie...
Я хочу тебя, родная мать...
Na die liefde van 'n Moeder wat daar wag -
За любовь матери, ждущей там ...
Deur die jare moes ek swerf in die vreemde;
В этот момент я столкнулся с незнакомцем.;
Ver van haar glimlag-oë so sag.
Подальше от ее сияющих глаз.
Ek sien 'n graf - alleen, verlate -
Я вижу могилу-одинокую, заброшенную.
Van ons Vader wat so roep in 'n droom...
Отец звал меня во сне...
O my Moeder, hoe hy waak in die stilte
О, моя мать, как он смотрит в тишине!
Waar sy kniel by die ou akkerboom...
Там, где она стоит на коленях у дерева...
Ek kom terug, geboorteplasie,
Я возвращаюсь,место рождения,
Terug na jou, en die huisie aan die vlei.
Обратно к тебе и обратно к этой сучке.
My hart is bly, my dierb're Moeder!
Мое сердце радуется, моя дорогая мама.
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.
Я почувствовал, как мир возвращается.
Daar voel ek tuis, die wêreld vry.
Я почувствовал, как мир возвращается.





Writer(s): Traditional


Attention! Feel free to leave feedback.