Lyrics My Blinde Hart - Jim Reeves
My
blinde
hart
wil
geen
oomblik
langer
weet
nie
Dat
ek
vir
jou
nooit
regtig
kan
vertrou.
My
blinde
hart
sal
jou
nooit
kan
vergeet
nie
-
Dalk
het
jy
my
harteloos
verlei...
′N
Duisend
mooi
beloftes
het
jy
nooit
gehou
nie,
Maar
geduldig
bly
ek
in
my
uur
van
smart;
My
dwaasheid
eis
dat
ek
jou
nooit
meer
moet
wantrou
nie
-
Daarom
leef
jou
beeld
hier
in
my
blinde
hart.
'N
Duisend
mooi
beloftes
het
jy
nooit
gehou
nie,
Maar
geduldig
bly
ek
in
my
uur
van
smart;
My
dwaasheid
eis
dat
ek
jou
nooit
meer
moet
wantrou
nie
-
Daarom
leef
jou
beeld
hier
in
my
blinde
hart.
1 Jy Is My Liefling
2 Daar Doer in Die Bosveld
3 Die Ou Kalahari
4 My Blinde Hart
5 Draf Maar Aan Ou Ryperd
6 Blonde Matroos
7 Ek Verlang Na Jou
8 Geboorteplaasie
9 Sarie Marais
10 Bolandse Nooientjie
11 Tahiti (Verre Land)
12 Verre Land
13 In Die Skadu Van or Tafelberg
14 Ding Dong
15 Nooient Jie Van Die Or Transvaal
16 Net 'N Still Uurt Jie
Attention! Feel free to leave feedback.