Lyrics Geboorteplasie - Jim Reeves
Ek
verlang
na
jou,
geboorteplasie...
Na
die
liefde
van
′n
Moeder
wat
daar
wag
Deur
die
jare
moes
ek
swerf
in
die
vreemde
Ver
van
haar
glimlag-oë
so
sag.
Ek
sien
'n
graf
- alleen,
verlate
Van
ons
Vader
wat
so
roep
in
′n
droom.
O
my
Moeder,
hoe
hy
waak
in
die
stilte
Waar
sy
kniel
by
die
ou
akkerboom...
Ek
kom
terug,
geboorteplasie,
Terug
na
jou,
en
die
huisie
aan
die
vlei.
My
hart
is
bly,
my
dierb're
Moeder!
Daar
voel
ek
tuis,
die
wêreld
vry.
Daar
voel
ek
tuis,
die
wêreld
vry.
1 Daar Doer in Die Bosveld
2 Ding Dong
3 Draf Maar Aan Ou Ryperd
4 Die Blonde Matroos
5 Jy Is My Liefling
6 In Die Skadu Van Ou Tafelberg
7 Sarie Marais
8 Geboorteplasie
9 Bet 'N Stille Uurtjie
10 Nooientjie Van Die Ou Transvaal
11 Verre Land
12 My Blinde Hart
13 Good Morning Self
14 Is This Me
15 Missing Angel
16 Teardrops on the Rocks
17 Heartbreak In Silhouette
18 Auf Wiederseh'n, Sweetheart
19 Golden Memories and Silver Tears
20 Blue Canadian Rockies
21 There'll Be Bluebirds over the White
Attention! Feel free to leave feedback.