Lyrics Verlore Seun - Jo Black
Ek
was
die
een
wat
Die
grondpad
geloop
het
Het
als
verloor
toe
Ek
my
siel
gaan
verkoop
het
My
hart
verruil
vir
'N
Leuen
en
'n
valse
droom
Maar
ek
onthou
Die
fees
in
my
Pa
se
huis
Het
nooit
gedink
Ek
sou
sit
met
'n
hand
vol
gruis
Ek
verlang
na
die
dae
Toe
ek
Joune
was
Nou
staan
ek
hier
Met
die
langpad
so
ver
agter
my
En
Jy
staan
met
Jou
arms
Uitgestrek
na
my
Ek
kom
terug
na
Jou
toe
Ek
kom
terug
na
Jou
toe
Ek
kom
terug
na
Jou
toe
Want
ek
was
vir
te
lank
weg
Jou
genade
maak
alles
reg
Ek
was
die
verlore
seun
Nou
sit
ek
hier
En
ek
weet
wat
ek
verdien
Ek
het
gesien
hoe
groot
Jou
genade
is
'N
Seun
soos
ek
Weer
terug
in
sy
Pa
se
huis
My
skuld
was
blind
Ek
was
skaam
om
Jou
weer
te
sien
Ek
was
so
vuil
Maar
Jy
het
my
opgetel
'N
Nuwe
kleed
Het
Jy
aan
my
lyf
gehang
Nou
staan
ek
hier
Met
die
langpad
so
ver
agter
my
En
Jy
staan
met
Jou
arms
Uitgestrek
na
my
Ek
kom
terug
na
Jou
toe
Ek
kom
terug
na
Jou
toe
Ek
kom
terug
na
Jou
toe
Want
ek
was
vir
te
lank
weg
Jou
genade
maak
alles
reg
Ek
was
die
verlore
seun
Ek
kom
terug
na
Jou
toe
Want
ek
was
vir
te
lank
weg
Jou
genade
maak
alles
reg
Ek
was
die
verlore
seun
1 Voel Jy Die Genade
2 Spring
3 Huis Op Die Heuwel
4 Verlore Seun
5 Ek Sal Sing
6 Bitter
7 Jy't My Gewys
8 Die Lig
9 Vreesloos
10 Hand Op Jou Bors
11 Kinders Sê
12 Wat As
13 Halleluja
Attention! Feel free to leave feedback.