Karen Zoid - Alles Van Jou Lyrics

Lyrics Alles Van Jou - Karen Zoid



Is daar iets wat jy wou he
Is daar iets wat jy wou se
Ek dag ek hoor jou stem
As ek lag wanneer jy kwaad is
As ek lag wanneer jy laat is
Is dit net omdat dit snaaks is
Baby, ek wil jou net omhels
Jy is something else
Vreude ongekend
Jy′s my beste geskenk
Oor sensitief
Ek het jou altyd lief
Dit moet jy onthou
Ek's mal oor alles van jou
Alles van jou.
Jou behoefte om te red
Die vertroue wat jy het
Telefoon ettiket
Ek kan jou hart bedaar
Met n simpel boks-guitar
Jy′s al wat ek wil he
Baby, ek wil jou net omhels
Jy is something else
Vreude ongekend
Jy's my beste geskenk
Oor sensitief
Ek het jou altyd lief
Dit moet jy onthou
Ek's mal oor alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Ek het jou lief
Jy moet onthou
Ek is verlief
Op als van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Alles van jou
Jy is something else
Jy is something else
Ek wil jou net omhels
Jy is something else
Vreugde ongekend
Jy is my beste geskenk
Oor sensitief
Ek het jou altyd lief
Dit moet jy onthou
Ek′s mal oor alles van jou.



Writer(s): karen zoid


Karen Zoid - Zoid Afrika




Attention! Feel free to leave feedback.