Lyrics Hoor Jy My - Karen Zoid
Yvette
het
gesê
Sy't
jou
gesien
die
ander
dag
Sy't
my
gevra
of
ons
twee
nog
praat
Hoor
jy
my?
Ek
sing
een
vir
jou.
Hoor
jy
my?
Kan
jy
onthou?
Toe
ons
nog
gelag
het
en
groot
goed
verwag
het
Toe
ons
nog
gepraat
het
in
die
aande
saam
met
Dice
by
die
party,
dis
nooit
te
laat
nie
Dis
alles
verby
Sê
my,
hoor
jy
my?
Ek
spring
uit
'n
speaker,
Ek
klim
in
jou
oor,
Hoor
jy
my?
Ek
dans
om
jou
oordrom
Sonder
my
skoene
Ek
sing
'n
sonate
Ek
bars
uit
my
nate,
Hoor
jy
my?
Sê
my,
hoor
jy
my?
Daar
was
'n
tyd
toe
ons
nog
geglo
het
Daar
was
'n
tyd
voor
ons
dit
verloor
het
Toe
ons
nog
gespeel
het
Toe
ons
nog
gedeel
het
Dis
alles
te
veel,
net
te
veel,
net
te
veel.
Toe
ons
nog
gespeel
het
Toe
ons
nog
gedeel
het
Dis
alles
te
veel,
net
te
veel,
net
te
veel!
Hoor
jy
my?
Hoor
jy
my?
Hoor
jy
my?
Hoor
jy
my?
Yvette
het
gesê
Sy't
jou
gesien
die
ander
dag
Sy't
my
gevra
of
ons
twee
nog
praat
1 Kaapstad
2 Aeroplane Jane
3 Deurmekaar
4 Afrikaners Is Plesierig
5 Amper Stamper
6 Beautiful
7 Katriena
8 Small Room
9 Postmodern World
10 Hoor Jy My
11 Oh My Love
12 Foto Teen Die Muur
13 Jan
14 20 Jaar
15 Mama's Gonna Sort You Out
16 Meisie Wat Haar Pootlood Kou
17 Big Mouth
18 Bottle
19 As We Go
20 Engel
Attention! Feel free to leave feedback.