Lyrics Afrikaners Is Plesierig - Karen Zoid
I'd
like
to
introduce
myself
– Johanna
Ertjekollo
And
this
is
the
alternative
– You
was
so
saf
'n
molo
Haai
jy
loop
verby
– Is
mos
dekadent
Peace
brother,
give
me
five
of
suig
jou
peperment
Jy's
cool,
jy
spoel
jou
mond
met
Aquafresh
En
leer
mos
al
van
hip-hop
in
jou
ma
se
crèche
Ja
this
is
alternative
but
we're
not
primitive
Some
het
nog
hare
op
hull
lyf
but
we
just
like
to
live
In
peace
Eksuus,
mevrou,
wat
gaan
nou
aan?
Ek
wil
net
weet
of
is
die
Internet
dan
nou
te
blaam
Oops!
Jou
naam,
jou
naam
I
understand
madame
Ek
ken
mevrou
Jy's
een
van
daai's
Jy
is
so
bietjie
skaam
Afrikaners
is
plesierig
Dit
kan
julle
glo
Hulle
hou
van
partytjie
En
dan
maak
hulle
so
En
dan
maak
hulle
so
Babe
is
jy
nog
life
vir
my?
Ek
gaan
iemand
anders
kry.
Luister
hier
jou
yuppie
scum
Jou
preconceived
millennium
man
Ek
maak
jou
kwaad
want
ek
weet
ek
kan
Gee
my
nog
'n
vatlap
government
plan
En
die
bedelaars
staan
met
sy
uitsteek
hande
En
vra
my
vir
net
nog
twee
rand
Mense
vrek
oor
die
hele
land
En
die
res
lê
op
Clifton
se
strand
En
die
Music
is
vinnig
Ek
raak
opgepsyche
If
you
don't
like
it,
why
don't
you
take
a
hike
Almal
is
anders,
Sê
maar
wat
jou
pla
Hou
net
op
om
vrae
te
vra
Afrikaners
is
plesierig
Dit
kan
julle
glo
Hulle
hou
van
partytjie
En
dan
maak
hulle
so
En
dan
maak
hulle
so
Babe
is
jy
nog
life
vir
my?
Ek
gaan
iemand
anders
vry.
I'd
to
now
excuse
myself
Hul
sit
honde
op
mense
Ek
gaan
liewer
skape
tel
op
radiosondergrense
Ja,
jy
fix
my
cricket
en
miskien
my
rugby
Bobbie
Skinstad
hoe's
daai
bene
Ek
kyk
nie
Currie
Cup
nie
Jy's
cool
Jy
voel
'n
veer
vir
global
warming
Betogers
moet
iets
anders
doen
Pamflette
lees
is
boring
Alles
is
affirmative
al
is
jou
baas
verwant
Kant
so
ook
geen
kant
kom
kies
so
swat
maar
'wyl
jy
kan
Die
bank,
die
bank,
die
bank
Vra
te
veel
rente
Ek
speel
maar
eerder
pinball
met
my
50
sente
Ek
het
nie
pms
nie,
ek's
net
a
natural
bitch
I'd
like
to
play
my
guitar
but
I
don't
have
perfect
pitch
Afrikaners
is
plesierig
Dit
kan
julle
glo
Hulle
hou
van
partytjie
En
dan
maak
hulle
so
En
dan
maak
hulle
so
Babe
is
jy
nog
life
vir
my?
Ek
gaan
iemand
anders
vry.
1 Kaapstad
2 Aeroplane Jane
3 Deurmekaar
4 Afrikaners Is Plesierig
5 Amper Stamper
6 Beautiful
7 Katriena
8 Small Room
9 Postmodern World
10 Hoor Jy My
11 Oh My Love
12 Foto Teen Die Muur
13 Jan
14 20 Jaar
15 Mama's Gonna Sort You Out
16 Meisie Wat Haar Pootlood Kou
17 Big Mouth
18 Bottle
19 As We Go
20 Engel
Attention! Feel free to leave feedback.