Kurt Darren - Vir Nou Lyrics

Lyrics Vir Nou - Kurt Darren

Jy weet, ek wil jou trane wegvee
Ek wil geskenke saam gee
Is dit genoeg vir jou?
Jy weet, ek sal waar ook al saam gaan
Ek sal jou altyd bystaan
Is dit genoeg vir jou?
Maar ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja, ek verstaan
Vir nou
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aand en jou mis - jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek wil die tyd en die plek in 'n droom voorspel
En ek wil van die lag as jy 'n grap vertel

Ja, ek weet jou drome is jou treinspoor
Jou wêreld nog wyd voor
Ek wens dit als vir jou
So ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja, ek verstaan
Vir nou
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aand en jou mis - jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek wil die tyd en die plek in 'n droom voorspel
En ek wil van die lag as jy 'n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek weet, as treine nou verby gaan
My wêreld sal nog aan gaan
Maar ek sal wag vir jou
So ek verstaan
Dat jy moet gaan
Ja, ek verstaan
Vir nou
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aand en jou mis - jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek wil die tyd en die plek in 'n droom voorspel
En ek wil van die lag as jy 'n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek wil die wêreld vertel wat jy aan my doen
Ek wil groet in die aand en jou mis - jou soen
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou
Ek wil die tyd en die plek in 'n droom voorspel
En ek wil van die lag as jy 'n grap vertel
Ek sal geduldig wag vir jou terugkom dag
Vir nou

Writer(s): Kurt Darren, Don Kelly, Marc Brendon

Kurt Darren - Uit Die Diepte Van My Hart
Album Uit Die Diepte Van My Hart
date of release
31-10-2008

Attention! Feel free to leave feedback.