Добавлять перевод могут только зарегистрированные пользователи.
                                            
                                         
                                        
                                     
                                 
                             
                     
                 
                
                
                
                    
                    
                        
                            As Almal Ver Is
Wenn Alle Fern Sind
                         
                        
                            
                                        As 
                                        almal 
                                        ver 
                                        is 
                            
                                        Wenn 
                                        alle 
                                        fern 
                                        sind 
                            
                         
                        
                            
                                        Word 
                                        die 
                                        hart 
                                        skielik 
                                        oud 
                            
                                        Wird 
                                        das 
                                        Herz 
                                        plötzlich 
                                        alt 
                            
                         
                        
                            
                                        As 
                                        die 
                                        wêreld 
                                        'n 
                                        ster 
                                        is 
                            
                                        Wenn 
                                        die 
                                        Welt 
                                        ein 
                                        Stern 
                                        ist 
                            
                         
                        
                            
                                        Afsydig 
                                        en 
                                        koud 
                            
                                        Abseits 
                                        und 
                                        kalt 
                            
                         
                        
                            
                                        Smee 
                                        die 
                                        gordyne 
                            
                                        Schmieden 
                                        die 
                                        Vorhänge 
                            
                         
                        
                            
                                        'N 
                                        Komplot 
                                        teen 
                                        die 
                                        lig 
                            
                                        Ein 
                                        Komplott 
                                        gegen 
                                        das 
                                        Licht 
                            
                         
                        
                            
                                        Krimp 
                                        die 
                                        kosyne 
                            
                                        Schrumpfen 
                                        die 
                                        Rahmen 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        deure 
                                        sluit 
                                        dig 
                            
                                        Und 
                                        Türen 
                                        schließen 
                                        dicht 
                            
                         
                                
                        
                        
                            
                                        As 
                                        almal 
                                        ver 
                                        is, 
                                        vind 
                                        jy 
                                        jouself 
                            
                                        Wenn 
                                        alle 
                                        fern 
                                        sind, 
                                        findest 
                                        du 
                                        dich 
                                        selbst 
                            
                         
                        
                            
                                        Waar 
                                        jy 
                                        in 
                                        laaie, 
                                        in 
                                        stil 
                                        hartkamers 
                                        delf 
                            
                                        Wo 
                                        du 
                                        in 
                                        Schubladen, 
                                        in 
                                        stillen 
                                        Herzkammern 
                                        gräbst 
                            
                         
                        
                            
                                        As 
                                        almal 
                                        ver 
                                        is, 
                                        vind 
                                        jy 
                                        jou 
                                        siel 
-                            
                                        Wenn 
                                        alle 
                                        fern 
                                        sind, 
                                        findest 
                                        du 
                                        deine 
                                        Seele 
-                            
                         
                        
                            
                                        Weerloos 
                                        en 
                                        eensaam, 
                                        soos 
                                        'n 
                                        vrou 
                                        voor 
                                        'n 
                                        spieël 
                            
                                        Schutzlos 
                                        und 
                                        einsam, 
                                        wie 
                                        eine 
                                        Frau 
                                        vor 
                                        einem 
                                        Spiegel 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        As 
                                        daar 
                                        geeneen 
                                        is, 
                            
                                        Wenn 
                                        niemand 
                                        da 
                                        ist, 
                            
                         
                        
                            
                                        Sit 
                                        jy 
                                        als 
                                        op 
                                        die 
                                        skaal 
                            
                                        Legst 
                                        du 
                                        alles 
                                        auf 
                                        die 
                                        Waage 
                            
                         
                        
                            
                                        Want 
                                        jy 
                                        weet, 
                                        wat 
                                        geleen 
                                        is, 
                            
                                        Denn 
                                        du 
                                        weißt, 
                                        was 
                                        geliehen 
                                        ist, 
                            
                         
                        
                            
                                        Word 
                                        eindelik 
                                        gehaal. 
                            
                                        Wird 
                                        schließlich 
                                        geholt. 
                            
                         
                        
                            
                                        Dan 
                                        kom 
                                        die 
                                        waarheid 
                            
                                        Dann 
                                        kommt 
                                        die 
                                        Wahrheit 
                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        besweer 
                                        elke 
                                        leuen 
                            
                                        Und 
                                        bannt 
                                        jede 
                                        Lüge 
                            
                         
                        
                            
                                        Skenk 
                                        jou 
                                        weer 
                                        klaarheid 
-                            
                                        Schenkt 
                                        dir 
                                        wieder 
                                        Klarheit 
-                            
                         
                        
                            
                                        En 
                                        laat 
                                        jou 
                                        alleen 
                            
                                        Und 
                                        lässt 
                                        dich 
                                        allein 
                            
                         
                        
                        
                            
                                        As 
                                        almal 
                                        ver 
                                        is, 
                                        vind 
                                        jy 
                                        jouself 
                            
                                        Wenn 
                                        alle 
                                        fern 
                                        sind, 
                                        findest 
                                        du 
                                        dich 
                                        selbst 
                            
                         
                        
                            
                                        Waar 
                                        jy 
                                        in 
                                        laaie, 
                                        in 
                                        stil 
                                        hartkamers 
                                        delf 
                            
                                        Wo 
                                        du 
                                        in 
                                        Schubladen, 
                                        in 
                                        stillen 
                                        Herzkammern 
                                        gräbst 
                            
                         
                        
                            
                                        As 
                                        almal 
                                        ver 
                                        is, 
                                        vind 
                                        jy 
                                        jou 
                                        siel 
-                            
                                        Wenn 
                                        alle 
                                        fern 
                                        sind, 
                                        findest 
                                        du 
                                        deine 
                                        Seele 
-                            
                         
                        
                            
                                        Weerloos, 
                                        en 
                                        eensaam, 
                                        soos 
                                        'n 
                                        vrou 
                                        voor 
                                        'n 
                                        spieël 
                            
                                        Schutzlos, 
                                        und 
                                        einsam, 
                                        wie 
                                        eine 
                                        Frau 
                                        vor 
                                        einem 
                                        Spiegel 
                            
                         
                    
                    
                    
                        Rate the translation 
                        
                        
                        
                            
                                
                                    
                                    
                                        Only registered users can rate translations.
                                        
                                     
                                    
                                 
                             
                         
                     
                    
                            
                                
                                
                            
                            
                                
                                
                            
                    
                
                
                
                    
                        Writer(s): Koos Du Plessis
                    
                    
                
                
                Attention! Feel free to leave feedback.