Laurika Rauch - Halfpad Om Die Son Lyrics

Lyrics Halfpad Om Die Son - Laurika Rauch



Sing vir my 'n liedjie van die lente
Sing vir my 'n liedjie van die herfs
Jy't vir my gesê jy wil my liefde
Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie
Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie
Ek bring vir jou 'n liedjie van die lente
Ek bring vir jou die liedjie van die herfs
Die skrif daar teen die muur is al lankal hier
Tot nou toe het ek nie so ver gelees nie
Tot nou toe het ek nie so ver gelees nie
Want die liefde is nie altyd baie haastig nie
En die aarde draai so stadig om die son
Maar as die lente kom, kan dit jou verstom
Met die aarde alweer halfpad om die son
Ek sing vir jou die liedjie van my drome
Ek gee vir jou die sleutel vir my hart
Die woorde wat ons hoor
Klink anders in 'n koor
Tot nou toe het ek nie met jou gesing nie
Tot nou toe het ek nie met jou gesing nie
Want die liefde is nie altyd baie haastig nie
En die aarde draai so stadig om die son
En as die liefde kom, sal dit jou verstom
Met die aarde alweer halfpad om die son
So sing vir my 'n liedjie van die lente
Sing vir my 'n liedjie van die herfs
Jy't vir my gesê jy wil my liefde
Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie
Tot nou toe het ek nie so ver gedroom nie



Writer(s): Christopher Torr


Laurika Rauch - Vier Seisoene Kind
Album Vier Seisoene Kind
date of release
15-02-2002




Attention! Feel free to leave feedback.