Laurika Rauch - Deur Die Oë Van ‘N Kind Lyrics

Lyrics Deur Die Oë Van ‘N Kind - Laurika Rauch



Deur die van ′n kind is die wêreld geel
'N Strand waarop ons uitgelate speel
Ek duik jou, jy val,
Ons slaan vuis oor ′n bal
Ek huil nie te veel nie:
Die wêreld is heel
Deur die van 'n kind is die wêreld groen
Want pappa is hier, hy kan alles doen
Jy glo wat hy
Jy kan kry wat jy wil
In ruil vir 'n taai klapsoen
Sien ′n reënboog in droë woestyn
′N Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar's die hoop
En ek wys jou die son
Wat die van ′n kind sien skyn
Deur die van 'n kind is die wêreld rooi
En gister se einas ver weggegooi
As kersvader klim
By die skoorsteen in
Dan toor hy die lewe mooi
Selfs die donkerste nag sien ′n kind as blou
En swartsteenkoolgrys sien hy effens grou
Want wie's dan nou bang
Vir goed wat jou kan vang
As pappa jou styf vashou!
Sien ′n reënboog in droë woestyn
'N Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar's die hoop
En ek wys jou die son
Wat die van ′n kind sien skyn
Ek′s bang vir die kraai wat die tyding bring
Maar kinders kyk oor hom, hoor engele sing
Ek wens ek kan reis op die gisterwind
Om weer te kan sien soos 'n kind
Om weer te kan sien soos ′n kind
Om weer te kan sien soos 'n kind
Sien ′n reënboog in droë woestyn
'N Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar′s die hoop
En ek wys jou die son
Wat die van 'n kind sien skyn
Sien 'n reënboog in droë woestyn
′N Glimlag wat breek deur die pyn
Jy vra waar′s die hoop
En ek wys jou die son
Wat die van 'n kind sien skyn
Wat die van ′n kind sien skyn
Wat die van 'n kind sien skyn



Writer(s): Louis Brittz


Laurika Rauch - Vier Seisoene Kind
Album Vier Seisoene Kind
date of release
15-02-2002




Attention! Feel free to leave feedback.