Liezel Pieters - Lekker-Lyf-Lekker - Lewendige Opname Lyrics

Lyrics Lekker-Lyf-Lekker - Lewendige Opname - Liezel Pieters



As ek
Elke dag so deur my lewensboek blaai soek
Ek jou
Op elke bladsy wat my storie verte
Dan wens ek vir 'n
Kans om weer net weg te kan breek
Om jou te kan sien en
Verlange in my sak te kan steek
Ek sien jou stap jy kyk vir my
My hart staan op sy kop
Ek wil jou hier naby my
En niks sal my kan stop
Want hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
Hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
En daar is dinge
Wat ek net vir jou sal doen
Solank jy my dan
Weer en weer en weer sal soen
Die woorde wat my lied wil
Is dinge wat ons saam wil
As ek onder
Die sterre in jou arms kan
Ek sien jou stap jy kyk vir my
My hart staan op sy kop
Ek wil jou hier naby my
En niks sal my kan stop
Want hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
Hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
Want hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
Hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry
Hey baby hey hey hey
Jy's my lekker-lyf-lekker hier teenaan my sy
Hey baby dans naby
In jou arms het my hart 'n plekkie gekry



Writer(s): Adolf Vorster, Dirk Niekerk, Liezel Pieters


Liezel Pieters - Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
Album Sinkplaat Sessies (Lewendige Opname)
date of release
22-09-2017




Attention! Feel free to leave feedback.