Liezel Pieters - Plus Minus Maal Deel Lyrics

Lyrics Plus Minus Maal Deel - Liezel Pieters



Nooit gedink dat ek jou by my sou nie
Nooit gedink die storm sal ooit gaan nie
Jy bring die rustigheid
Bring die beste uit
In my, in my
Elke een van ons
Elke een van ons
Soek dit
As jy dit ooit kry
As jy dit ooit kry
Moet dit nie laat gaan
Hou net vas daaraan
Ek maak elke dag die somme
Hoe ons bymekaar gekom het
Ek plus jy
Minus al die kere
Wat ons altwee seer gekry het
Dis soveel beter as ek jou by my het
Meer Maal jy
Deel is van my lewe
Vier en twintig sewe wil ek
Jou viraltyd naby my
Jy′s plus minus
Helemaal
'N Deel van my
Nooit geweet dat jy my eendag sou liefhê
Nooit geweet hoe voel die gevoel as jy dit
Jy bring die lewe terug
Skyn ′n nuwe lug
Op my, op my
Elke een van ons
Elke een van ons
Soek dit
As jy dit ooit kry
As jy dit ooit kry
Moet dit nie laat gaan
Hou net vas daaraan
Ek maak elke dag die somme
Hoe ons bymekaar gekom het
Ek plus jy
Minus al die kere
Wat ons altwee seer gekry het
Dis soveel beter as ek jou by my het
Meer maal jy
Deel is van my lewe
Vier en twintig sewe wil ek
Jou viraltyd naby my
Jy's plus minus
Helemaal
'N Deel van my
Ek plus jy
Minus al die kere wat ons altwee seergekry
Het
Dis soveel beter as ek jou by my het
Meer Maal jy
Deel is van my lewe
Vier en twintig sewe wil ek
Jou viraltyd naby my
Jy′s plus minus
Helemaal
′N Deel van my
Nooit gedink dat ek jou by my sou



Writer(s): Johan Oberholzer


Liezel Pieters - Plus Minus Maal Deel
Album Plus Minus Maal Deel
date of release
12-02-2021




Attention! Feel free to leave feedback.