Lyrics Victoriabaai - Lucas Maree
Kyk
hoe
sluit
die
son
die
hemel
oop
Kyk
hoe
wyk
die
nag,
voor
die
dag.
Kyk
hoe
word
die
see
in
goud
gedoop
Kyk
hoe
bloos
die
strand,
vol
van
hoop
Gedagtes
vat
my
soos
'n
kolk
wat
draai
Deur
die
newels
na
Victoriabaai.
Waar
die
branders
in
die
skuim
rond
waai
Styg
my
hart
tot
waar
die
seemeeu
draai.
Refrein
Ai
ai
ai
ai
ai
ai
ai
Ai
ek
wens
ek
was
nou
daar
-
Ai
ai
ai
ai
ai
ai
ai
Op
my
kliptroon
by
Victoriabaai
Daar
kan
ek
nog
soms
my
siel
oop
knoop;
Daar
verdwyn
die
nag
en
word
dit
dag.
Daar
kan
ek
my
kop
van
kommer
stroop
Op
my
rots,
my
troon,
vind
ek
hoop.
Refrein
x
2
Einde
1 Ou Karooland
2 Dis Julle Wat Die Wind / Daaroorkant Die Spruit / My Hartjie, My Liefie.
3 Vat Jou Goed En Trek Ferreira / Die Ou Kraalliedjie / Suikerbossie / Bobbejaan Klim Die Berg / We Are Marching To Pretoria / Vanaand Gaan Die Volkies Koring Sny / Sarie Marais
4 Die Gezoem Van Die Bye
5 Jantjie
6 Liefling
7 Kiekies
8 Umfaan
9 Oktobermaand
10 Tussen Treine
11 Erika
12 Karolis
13 Skipskop
14 Die Donkie
15 Hier Is 'n Mens
16 Trein Na Margate
17 Geelperskereën
18 Ou Ryperd
19 Ek Verlang Na Jou (met Anna Davel)
20 Magaliesburgse Aandlied
21 Mama, Ek Wil 'n Man Hé
22 Wenners
23 Hiers Ek Weer
24 Hier's Ek Weer
25 Tussen Jou En My
26 Lisa Se Klavier
27 Kruidjie-roer-my-nie
28 Silver de Lange
29 Victoriabaai
Attention! Feel free to leave feedback.