Piet Botha - Sien Jou Weer Lyrics

Lyrics Sien Jou Weer - Piet Botha



Mmmm net weer
Al die liefde so getrou gesweer
Kamma kamma
Behandel my soos 'n weggooikind
Maar ek is nie jou vaaljapie
Ek loop baie saam met
Die nag en die wind
En spoke het ek baie gesien
Maar ek wag nog
Kyk nou die langpad
Roep my nou maar weer
Daar is genade en liefde
En nog baie meer
Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
En alwat jy doen, ek maar niks
Laat dit met jou goedgaan
Sien jou weer
Daar is 'n kamer met vier mure
En geen son
Wie is die duiwel
Wie sal die liefde kom red
Maar lewe dan maar soos jy wil
Want jy sal altyd laaste lag
Ek hoor sirenes iewers in die nag
En ek wonder wat dit was
Kyk nou die lang pad
Roep my nou maar weer
Daar is genade en liefde
En nog baie meer
Kyk nog n somer alweer weg gegaan
En al wat jy doen
Ek maar niks
Laat dit met jou goed gaan
Sien jou weer
Musiek
Kyk nou die langpad
Roep my nou maar weer
Daar is genade en liefde
En nog baie meer
Kyk nog 'n somer alweer weggegaan
En alwat jy doen, ek maar niks
Laat dit met jou goedgaan
Sien jou weer
Mmmm net weer
Al die liefde so getrou gesweer
Kamma kamma
Behandel my soos 'n weggooikind
Musiek



Writer(s): J P Botha


Piet Botha - Die Hits
Album Die Hits
date of release
01-10-2001




Attention! Feel free to leave feedback.